Maar ek wil nie jou 2Unlimited, Jack Parrow en Snotkop stront luister nie
Suurknol...
Moet nie eens begin met die aardverwarmings a holes wat wil kyk of hulle mans alleen die CO2 konsentrasie in ons lug met 0.025% kan opstoot met hul kyk my vuur is groter as joune nie
Ek het so storie gehoor dat sekere mense ligtig is om weer te gaan kamp want daar lé n R8712 rekening vir hout....
Onthou toe ek n hele klompie Jare terug by Witsand gekamp het . Die spesifieke aand het die jong manne oorkant ons musiek gemaak , omdat my Seun’s toe nog klein was gaan vra ek hulle om so bietjie sagter te sit wat hulle vir n ruk lank doen maar nie lank of dit lawaai weer vir die vale , hoogs bedonnerd loop ek toe tussen hulle deur en sit die musiek af met die belofte om die een wat dit weer aansit te herrangskik . Volgende middag kom ons van die rivier af na n onsuksesvolle visvang “trippie” en hak in die kroeg vas met n paar shooters , later bottelstoor toe om ons eie te koop en af kamp toe waar ons jolig kuier met kitare en pns nutgevonde stemme tot laataand . Het volgende oggend die jong manne om verskoning gaan vra omdat ek so n groot boks was met hulle . Groot les daaruit geleer
I think it all depends where and with who you camping. Spent a weekend at 3 Provinces with a noisy crowd. Big Bon fire, music and plenty drinking. Was a great weekend. All had fun. Then also camped in a game reserve with another crowd, nice fire, no music,no lights, listening to night life and talking. Was a great weekend. So I think you need to read the situation and decide if you want to join the crowd or not. Problem is when you camp where there and plenty and different crowds camping. I like to go when the places are quiet and better if it's only your group there.