V8 Diesel or petrol?
-
- Location: Johannesburg
- Has thanked: 292 times
- Been thanked: 148 times
- Posts: 1992
- Joined: Tue Apr 03, 2018 6:27 pm
Im thinking Disco 2 V8 4.6L ... not sure if they were sold new in this country but several people have put 4.6L engines into Disco2 s in place of the 3.5L V8s etc
Then you got big V8 performance in context of old style simplicity. No big electric/electronic complexity, no turbo s etc
Then you got big V8 performance in context of old style simplicity. No big electric/electronic complexity, no turbo s etc
... Famous Fiver VoorLoper ...
... Veni Vidi Vici ...
... Veni Vidi Vici ...
Ek weet nie, ek nog altyd gedink mens doen pretty much selfde werk met n 2.2 dc 4x4 ranger as met n 3.2 dc 4x4. Of altans, my 3.0 en 2.5, en nou weer 3.0 dc’s, het maar selfde job gedoen. Grondpad, teerpad, en soms karavaan of boot sleep.
Mens kry goeie engines, en swak engins. Maar, deesdae kry mens wel al meer alternatief vir displacement.
Mens kry goeie engines, en swak engins. Maar, deesdae kry mens wel al meer alternatief vir displacement.
- ThysleRoux
- Location: Cape Town
- Been thanked: 1 time
- Posts: 949
- Joined: Sun Apr 01, 2018 7:32 pm
Reenen, ek hoor wat jy sê, maar die punt van die gesprek is dat vervaardigers kleiner kapasiteit enjins ontwerp om dieselfde kraglewering as hul groter boeties te bied. Om dit reg te kry moet die interne stresvlakke in die kleiner enjin meer wees, wat betroubaarheid/lewensduur moet beinvloed.
Die ou Ford Kent enjins wat in die Anglias, Escorts, Cortinas ens gebruik was het 'n kapasiteit van 1.0 tot 1.6 lt gehad, met die verskil in kraglewering wat daarmee gepaard gegaan het (tussen 29 en 83 kW) en hulle was almal ewe betroubaar. Indien hulle egter deur die drukverhouding en nokasprofiel te verander die 1.0 lt se kraglewering tot dieselfde vlak as die 1.6 sou verhoog, is ek redelik seker die kleiner kapasiteit sou minder betroubaar wees.

I refuse to be POLITICALLY CORRECT to impress others - Deal with it
FLEX is UNDERRATED
FLEX is UNDERRATED

Thys, dit voel amper asof ek in n argument ingaan, en ek wil nie, en is nie my bedoeling.
Maar in die 70-80’s, as n voertuig 100 000km gedoen het, was dit goed vir n engine. Min het 200 000km gedoen sonder n rebuild. Nou doen n 2 liter gemaklik meer km, nm, en kw as n 1970’s 4.5 liter. So ek dink wil
Die kleiner engines outperform n ouer lump wat net displacement gehad het. In elke oogpunt.
Maar in die 70-80’s, as n voertuig 100 000km gedoen het, was dit goed vir n engine. Min het 200 000km gedoen sonder n rebuild. Nou doen n 2 liter gemaklik meer km, nm, en kw as n 1970’s 4.5 liter. So ek dink wil
Die kleiner engines outperform n ouer lump wat net displacement gehad het. In elke oogpunt.
-
- Location: Johannesburg
- Has thanked: 292 times
- Been thanked: 148 times
- Posts: 1992
- Joined: Tue Apr 03, 2018 6:27 pm
... problem is smaller engines now doing more work via turbo s , compression and of cause gen refined technology and eng etc but there s a price to pay for that (over-?) call ...
... Famous Fiver VoorLoper ...
... Veni Vidi Vici ...
... Veni Vidi Vici ...
- ThysleRoux
- Location: Cape Town
- Been thanked: 1 time
- Posts: 949
- Joined: Sun Apr 01, 2018 7:32 pm
Nee Reenen ek sien dit nie as argument nie en stem saam met jou lewensduur van enjins van verskillende eras. Terug by my punt van die Kent engine. 'n Stock 1.6 lt wat 60kW gelewer het in die Capri 1600GT, sou 100 000 km gehou het, maar dieselfde basiese enjin met 1000 cc verplasing wat ge-Tjoon was om 60kw te lewer sou nie naby daardie leeftyd kom nie. Dieselfde redenasie geld met moderne enjins. Vergelyk appels met appels 

I refuse to be POLITICALLY CORRECT to impress others - Deal with it
FLEX is UNDERRATED
FLEX is UNDERRATED

Ek dink ons praat by mekaar verby.
Anyway, ek gaan maar n paar elwe op die pan op vuur sit, en n box wit wyn oop maak.
Anyway, ek gaan maar n paar elwe op die pan op vuur sit, en n box wit wyn oop maak.
- ThysleRoux
- Location: Cape Town
- Been thanked: 1 time
- Posts: 949
- Joined: Sun Apr 01, 2018 7:32 pm
Geniet dit !!!
I refuse to be POLITICALLY CORRECT to impress others - Deal with it
FLEX is UNDERRATED
FLEX is UNDERRATED

-
- Location: Johannesburg
- Has thanked: 5 times
- Posts: 238
- Joined: Wed Apr 04, 2018 7:38 pm
Waar vang jy elwe.
Dit klink lekker!
Elwe, black spot, leervis, oesters, kreef en kreef en kreef

Maar ons is off topic

Maar ons is off topic
- cor123
- Location: Hekpoort
- Posts: 44
- Joined: Mon Oct 01, 2018 9:27 am
Manny kan jy nie hierdie ou van die forum afkry nieReenen wrote:Elwe, black spot, leervis, oesters, kreef en kreef en kreef
Maar ons is off topic

Sent from my iPhone using Tapatalk
- cor123
- Location: Hekpoort
- Posts: 44
- Joined: Mon Oct 01, 2018 9:27 am
Ja ons ou toppies sukkel maar , het ook eerder die v6 3l merc as die2L vir my swambo gekoop. Het baie opgelees oor die hedendagse tendens met die kleiner turbo motors en niemand kan met sekerheid se of hulle gaan hou of nie , net tyd sal leer . Stem saam met hedendagse motors wat baie meer km as ons era motors kan doen , alhoewel my ou Datsun 180 U wou nie end kry nie , en hy het deur die familie gegaan tot n boom hom uiteindelik platgeval hetReenen wrote:Thys, dit voel amper asof ek in n argument ingaan, en ek wil nie, en is nie my bedoeling.
Maar in die 70-80’s, as n voertuig 100 000km gedoen het, was dit goed vir n engine. Min het 200 000km gedoen sonder n rebuild. Nou doen n 2 liter gemaklik meer km, nm, en kw as n 1970’s 4.5 liter. So ek dink wil
Die kleiner engines outperform n ouer lump wat net displacement gehad het. In elke oogpunt.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- grips
- Location: kathu
- Has thanked: 108 times
- Been thanked: 239 times
- Posts: 1272
- Joined: Tue Apr 03, 2018 5:08 am
The reason why I love large capacity engines is that low down grunt. I have a low down torque test that I do with engines. Unfortunately you can do it only with a manual box. With the engine at idle speed pull away in 4th gear. If an engine can do that I am a very happy man. 

You will never find me without Stroh or a 4x4 

-
- Location: Johannesburg
- Has thanked: 292 times
- Been thanked: 148 times
- Posts: 1992
- Joined: Tue Apr 03, 2018 6:27 pm
... with 3.5L R-Rvr Classic could drive up UG parking ramps in 2nd at little over idle ...grips wrote: ↑Fri Jun 21, 2019 6:32 amThe reason why I love large capacity engines is that low down grunt. I have a low down torque test that I do with engines. Unfortunately you can do it only with a manual box. With the engine at idle speed pull away in 4th gear. If an engine can do that I am a very happy man.![]()
could pull away in 3rd but need more revs ...
... TD5 no good at that stuff at all ...
... Famous Fiver VoorLoper ...
... Veni Vidi Vici ...
... Veni Vidi Vici ...