Nou moet di voertuig net nog 500 mm lig


portals klink maklik, maar waar spoor mens hulle op, hier in my geweste kyk mense jou skeef aan as jy vra vir dit, dink seker mens is van looitjie getik
Great, solank die offset die bande uit die suspensie hou wen jy.Reenen wrote:Ek moet sê, jy my nou so bietjie laat wonder oor draai en plek van bande...
Maar, na ek gaan meet het, sien ek daar is nog genoeg plek.
Selfde issue by my ou Cruiser (die leaves). Breër as en +10 positiewe offset rims hou alles mooi ver weg.Reenen wrote:Op safari, is die voorste beperking gewoontlik die band wat in bladvere in draai. Met die portal, en effens wyer as, doen die band nie.
Dit is amazing hoe die bietjie portal lift die band uit die arch uit hou.
Thanks! Won't be cleaned up for sure (although, the bonnet is a filled, flawlessly painted and buffed one because I gave an unmolested clean one to a guy going for an original resto). I have low mileage original clean ones already for this purpose.Apocalypse wrote:that is going to look pretty good when it's done!
Ratting it or giving it a good paint job and interior?
Thanks Manny! The faster this build goes, the less money I make. So let's hope this takes another few years.Mad Manny wrote:Lovely stuff Rudi... I'll follow your build...
I'll also follow Apocs.
Reenen works so fast, it'll be a blur watching his...