Volgende snag was flywheel. Die R28 het met n paar cm dikker flywheel opgedaag as wat die L28 op het. Dit is n probleem, want dan sal ek releasebearing posiesie moes verander, laat masineer om selfde hoeveelheid korter te wees.
Kan ook nie L28 se flywheel gebruik, centre gat verskil, diameter verskil, ring gear tande is fyner as wat diesel sin is, en diesel sal nie start met 800w petrol starter.
Ek is seker as ek die 4.5 patrol se starter sou kon in hande kry, sal dit sterg genoeg gewees het, en gepas het ook.
Gelukkig het ek n dunner flywheel op een van my rd28’s in stoor, en het toe dit gebruik. Clutchplaat gekry, en gefit.
Op true village idiot steil, het ek met my vetkryte gescrabbel, en sommer met n tuin fitting iets probeer.
Die olie feed is bietjie moeiliker. Daar kort ek n feed vanaf n olieport op blok onder druk. Daar is een, wat gebruik word vir alternator se vakuum pomp se feed. Maar, ek het dit nodig vir alternator ook. Dit bout vas met n banjou bolt deur n oog. En my ko-op het nie langer banjou boute.
So nou sal ek seker maar n gewone bout moet boor tot dit min of meer soos n dubbeld lengte banjou bolt lyk.