Do you feel the need to play music when camping?
Persoonlik, pla rustige musiek (veral as dit ooreenstem met myne), my minder as die ou met 4x4 bakkie wat n skaap daar aanbring, en aandring om die ding in kampplek te slag, en dan te spit...
So ja, elke kamp oord het maar n wye spektrum kampers te doen, en n wye spektrum mense wat ongelukkig is oor goed.
Party kampers haat elektrisiteit, ander haat die afwesigheid daarvan. Party haat persone van ander rasse. Ander haat kinders se skopfietse.
Join the club, daar is altyd iemand wat oor iets ongelukkig is.

Ek sou raai, vir kampplek eienaars, is die grootste negatiewe deel van die hele ervaring om n kampplek te hê, moaners.
Daar is altyd iemand wat moan oor musiek. Of oor vliee. Of dat daar vir vliee gespuit word. So kan mens aan en an gaan.
As jy nie van kinders hou, moenie gaan kamp by plekke waar daar plek vir kinders is om te speel nie.
As jy nie van musiek hou, gaan na kleiner kampplekke waar daar geen musiek is.
Of verduur die kinders se lag, geniet jou naweekverder, en maak n mental note om nie weer na daardie plek terug te kom nie.

- Hedgehog
- Location: Rustenburg
- Has thanked: 66 times
- Been thanked: 72 times
- Posts: 545
- Joined: Wed Jun 06, 2018 6:20 am
Ja, dis maar beter as niemand moan oor enige iets nie...
Beter as reels gebreek word en niemand hulle ag aan die behae van ander nie.
Gaos en anargie moet heers.
Almal moet almal maar laat begaan, en moet maar met enige iemand saam te leef, wat lus het om tot laat te boogie en kliphard die P woord ens te skreeu terwyl my 12 jarige dogtertjie in die tent le en luister...
Eintlik, as mense net blerrie maniere gehad het sou alles cool gewees het, maar deesdae is dit net ekke, en ekke wat tel... En as jy moan.. is jy n boks. En dan die ou wat moan omdat ek moan... Waar is sy respek vir ander? Waar is sy maniere.. ?
Raasgatte, voel boggerall vir ander mense nie man.... PUNT
Jy kan maar gaan kyk... dis ook hulle wat in damme in ry.. Laat ek nou maar eerder ophou.

Last edited by Hedgehog on Mon Dec 03, 2018 9:22 am, edited 1 time in total.
SSII enabled tool
Sempiternis et fortes
Sempiternis et fortes
- Nico-MAD
- Location: Alberton
- Posts: 254
- Joined: Tue Jul 10, 2018 6:39 am
I can live with soft music up to a point and time. But usually the load and late music comes with the plenty of Brannas and drunk chicks.
-
- Location: Cape Town
- Has thanked: 43 times
- Been thanked: 81 times
- Posts: 1460
- Joined: Sun Apr 08, 2018 7:22 am
Ok. So Dooringlaagte het geen harde musiek vanaf n voetuig in kamp gebied nie. Jy mag musiek speel, sagte musiek tot en met 10pm. Daarna geen musiek
Ek het geen probleem met musiek wat speel tot en met 10pm nie. Dit is mos dan in die reels. Ons was bewus van die reels.
Maar die harde musiek na 10pm en die Management se weiering om niks daaroor te doen nie, het n swak smaak gelos.
En ek is glad nie bang om n ou stil te maak nie, ek is wel bang om hom stil te maak as hy 9 ander dronk tjommies het wat langs hom staan

2017 Land Cruiser 200
2022 Corolla Cross (Yes. It's a Hybrid)
BushLapa Ratel nr 731
2022 Corolla Cross (Yes. It's a Hybrid)
BushLapa Ratel nr 731
- ThysleRoux
- Location: Cape Town
- Been thanked: 1 time
- Posts: 949
- Joined: Sun Apr 01, 2018 7:32 pm
Dit is vir my die ergste dat daar sulke reëls moet bestaan. Ek kamp glad nie meer in oorde nie, as gevolg van 'n Paasnaweek in die hel 'n paar jaar gelede. Ek stem met Reenen - musiek teen 'n volume wat nie ander kampers pla nie is fyn - dit kan maar Rammstein ook wees. Dis beter as besopenes wat so vloek en skel op hull gesinne, dat my kinders binne ons tent bang raak !
I refuse to be POLITICALLY CORRECT to impress others - Deal with it
FLEX is UNDERRATED
FLEX is UNDERRATED

Ek dink ek stem 100% saam met jou opinie bo.Mike Nel wrote:Ok. So Dooringlaagte het geen harde musiek vanaf n voetuig in kamp gebied nie. Jy mag musiek speel, sagte musiek tot en met 10pm. Daarna geen musiek
Ek het geen probleem met musiek wat speel tot en met 10pm nie. Dit is mos dan in die reels. Ons was bewus van die reels.
Maar die harde musiek na 10pm en die Management se weiering om niks daaroor te doen nie, het n swak smaak gelos.
En ek is glad nie bang om n ou stil te maak nie, ek is wel bang om hom stil te maak as hy 9 ander dronk tjommies het wat langs hom staan
Een van my lekkerste kampe nog was by n kampplek sonder elektrisiteit. Daar was nie veel reels oor musiek nie.ThysleRoux wrote:Dit is vir my die ergste dat daar sulke reëls moet bestaan. Ek kamp glad nie meer in oorde nie, as gevolg van 'n Paasnaweek in die hel 'n paar jaar gelede. Ek stem met Reenen - musiek teen 'n volume wat nie ander kampers pla nie is fyn - dit kan maar Rammstein ook wees. Dis beter as besopenes wat so vloek en skel op hull gesinne, dat my kinders binne ons tent bang raak !
Ons was n groep van omtrent 15 mense wat eenkant om n vuur gesit het. Een ou het n kitaar uitgehaal, en begin sing. Hier en daar iemand saam gesing, maar meestel net 1-4 mense wat sing, die res net geluister.
Stuk stuk het daar n paar van ander kampgroepe nader gekom en ook kom saam sit om ons vuur. (Ons het n bakkievrag hout gebring vir naweek).
Toe daag een ou op, hy het nie kom kamp om mense te hoor sing nie.
Na die 2de keer wat hy kom kla, en dreig om ons deur eienaar te laat uitsit, staan n dame op, sê hom die musiek is nie buitensporig, en sy dink hy is onregverdig met sy versoek.
Hy sê toe hy sal dit maar vir eienaars los om te besluit. Sy lig hom toe in, sy is die eienaar, hy kan maar gaan slaap, of oppak, maar dit, daar om die vuur, met kitaar in hand, is presies wat sy wil hê.
Waarop dit neerkom. As jy by n publieke kampplek kom, weet vooraf dat daar n mate van musiek toegelaat sal word. Of dit nou gespeel of gemaak word. Musiek om n kampvuur kom al baie jare saam aan.
Daar is egter die paar mense wat niks anders wil hoor nie, en dan is daar wrywing tussen die 2 persoonlikhede wat kamp. En presies daarom sal ek nooit enige fooie vra vir kampers by my nie. Sorteer julle self uit. Moet nie julle kak myne maak nie, ek is nie die skoolhoof by wie die een kom kla oor die ander een wat op sy tone trap nie
- HeavyG
- Location: Brackenfell
- Posts: 18
- Joined: Mon Nov 19, 2018 2:08 pm
It depends. Its nice to have some music, but it needn't be blaring loud. There's also different flavours of camping. What I refer to as camping may be laughed at by someone who prefers being deep in the wilderness 200km from the nearest village. We usually have some quiet music in the background, but the sort of camping we do is more of the weekend camper variety. And if its a place that has a strict "no music" rule, then we don't play any. No issue.
The above may contain varying amounts of A+ advice, mocking sarcasm, harmless needling or worthless drivel. Good luck!
-
- Location: Cape Town
- Has thanked: 43 times
- Been thanked: 81 times
- Posts: 1460
- Joined: Sun Apr 08, 2018 7:22 am
Liedjies om n kampvuur is great. Ek sal tot saam sing. Maar ek glo daar sal verseker gemoan word as ek eers los trek, so ons los maar daai vir mense wat kan
Maar ek wil nie jou 2Unlimited, Jack Parrow en Snotkop stront luister nie
Maar ek wil nie jou 2Unlimited, Jack Parrow en Snotkop stront luister nie
2017 Land Cruiser 200
2022 Corolla Cross (Yes. It's a Hybrid)
BushLapa Ratel nr 731
2022 Corolla Cross (Yes. It's a Hybrid)
BushLapa Ratel nr 731
-
- Location: Cape Town
- Has thanked: 5 times
- Been thanked: 1 time
- Posts: 402
- Joined: Tue Apr 03, 2018 2:41 pm
Suurknol...

Could this be sarcasm?
Moet nie eens begin met die aardverwarmings a holes wat wil kyk of hulle mans alleen die CO2 konsentrasie in ons lug met 0.025% kan opstoot met hul kyk my vuur is groter as joune nie