Village idjit SOA conversion en minor lift
-
- Location: Berg
- Posts: 644
- Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm
Village idjit SOA conversion en minor lift
Tyd raak min, so ek moet maar begin met die conversion. My vetkryte is uitgehaal, en ek het begin prentjies teken.
Die victim:
Eerste stap is om van die modder af te kry
Die victim:
Eerste stap is om van die modder af te kry
-
- Location: Berg
- Posts: 644
- Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm
Het die drumpel oor gesteek, en begin strip. Nou is daar nie meer keer nie.
Radiator, aircon en bedrading is alles af.
Nou engine, gearbox en transfercase los kry sodat ek aste kan uit strip en gearbox bellhousing kan maak pas op pajero gearbox
Radiator, aircon en bedrading is alles af.
Nou engine, gearbox en transfercase los kry sodat ek aste kan uit strip en gearbox bellhousing kan maak pas op pajero gearbox
-
- Location: Berg
- Posts: 644
- Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm
Gemeet van vloer tot wheelarch, is ek 830mm agter en 825mm voor. Wonder waar ek gaan op eindig.
Met my beperkte breinvermoë en vetkryt optelsomme, lyk dit vir my na so 500mm odd lift wat by kom, wat my arches so 1300mm van vloer gaan los.
Met my beperkte breinvermoë en vetkryt optelsomme, lyk dit vir my na so 500mm odd lift wat by kom, wat my arches so 1300mm van vloer gaan los.
- Jeanvn
- Location: Mossel Bay
- Posts: 124
- Joined: Wed Apr 11, 2018 1:21 pm
Jy gaan n trappie moet saamry om in en uit te klim.
Hoe breedt is die aste?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hoe breedt is die aste?
Sent from my iPhone using Tapatalk
105 Land Cruiser
Amabroekies v6
Amabroekies v6
-
- Location: Berg
- Posts: 644
- Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm
- Jeanvn
- Location: Mossel Bay
- Posts: 124
- Joined: Wed Apr 11, 2018 1:21 pm
Is dit die build wat trekker bande kry?Reenen wrote:Van buite kant van band tot anderkant, 1950mm
Hoeveel breër is hy dan ?
Gaan pas nogals interresant maak.
Sent from my iPhone using Tapatalk
105 Land Cruiser
Amabroekies v6
Amabroekies v6
-
- Location: Berg
- Posts: 644
- Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm
Dit sal sy breedte wees as dit klaar is. Niks wyer as enige van nuwer main stream voertuie
-
- Location: Berg
- Posts: 644
- Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm
Jeanvn wrote:Is dit die build wat trekker bande kry?Reenen wrote:Van buite kant van band tot anderkant, 1950mm
Hoeveel breër is hy dan ?
Gaan pas nogals interresant maak.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Identies dit
- Jeanvn
- Location: Mossel Bay
- Posts: 124
- Joined: Wed Apr 11, 2018 1:21 pm
Selfde Breedte as n Amarok, sal 100% weesReenen wrote:Dit sal sy breedte wees as dit klaar is. Niks wyer as enige van nuwer main stream voertuie
Sent from my iPhone using Tapatalk
105 Land Cruiser
Amabroekies v6
Amabroekies v6
-
- Location: Berg
- Posts: 644
- Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm
-
- Location: Berg
- Posts: 644
- Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm
Selfde breedte as my standaard 4.8 patrol, en my Rb25 en Qd32 safari’s
-
- Location: Berg
- Posts: 644
- Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm
-
- Location: Berg
- Posts: 644
- Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm
Engine,gearbox, transfercase, propshafts is uit.
Maak nou aste los.
- Jeanvn
- Location: Mossel Bay
- Posts: 124
- Joined: Wed Apr 11, 2018 1:21 pm
Jou hond lyk skepties
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
105 Land Cruiser
Amabroekies v6
Amabroekies v6