4x4AG Most Extreme Trip-Baboons Pass 9-11 August 2019.
-
- Location: Cape Town
- Has thanked: 43 times
- Been thanked: 81 times
- Posts: 1460
- Joined: Sun Apr 08, 2018 7:22 am
Ek dink almal wat gaan moet dalk n ekstra paar dae by reken.
Met baie mense wat beplan om die roete aan te vat, mag dinge dalk lank raak
Met baie mense wat beplan om die roete aan te vat, mag dinge dalk lank raak
2017 Land Cruiser 200
2022 Corolla Cross (Yes. It's a Hybrid)
BushLapa Ratel nr 731
2022 Corolla Cross (Yes. It's a Hybrid)
BushLapa Ratel nr 731
-
- Location: Ekurhuleni
- Has thanked: 127 times
- Been thanked: 253 times
- Posts: 1234
- Joined: Tue Jul 03, 2018 7:06 am
- Contact:
Reenen wrote:Geen biggie. Daar sal seker nog n groep of 3 anders as ons en julle wees. Langnaweek, mees gewilde tyd van jaar.
Met Watter Voertuie ry jou Groep
En wat is julle Departure times
Sent from my iPhone using Tapatalk
Syncro Cox Camper
SJ 410 TarzanTiny
Millennium Beetle VR6 T Liberty
And a few VW Air cooled Toys
SJ 410 TarzanTiny
Millennium Beetle VR6 T Liberty
And a few VW Air cooled Toys
- Jeanvn
- Location: Mossel Bay
- Posts: 124
- Joined: Wed Apr 11, 2018 1:21 pm
Ek ry met n softroadertjie, ek vermoed Reenen bou n nuwe kar vir die pad, Oom Johnny het n defender en Prof n rocky.Bugger wrote:Reenen wrote:Geen biggie. Daar sal seker nog n groep of 3 anders as ons en julle wees. Langnaweek, mees gewilde tyd van jaar.
Met Watter Voertuie ry jou Groep
En wat is julle Departure times
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
105 Land Cruiser
Amabroekies v6
Amabroekies v6
- Jeanvn
- Location: Mossel Bay
- Posts: 124
- Joined: Wed Apr 11, 2018 1:21 pm
Beslis, droog was die pas laas so 7-8 ure.Panda wrote:Hierdie gaan n interresante trip raak.... veral as dit sneeu.
Nat en sneeu gaan ons seker bietjie recoveries hê [emoji108]
Het julle manne snow chains gekoop?
Sent from my iPhone using Tapatalk
105 Land Cruiser
Amabroekies v6
Amabroekies v6
Ek dink nie ek gaan snow chains doen nie. Weet nie of dit sal help nie...Jeanvn wrote:Beslis, droog was die pas laas so 7-8 ure.Panda wrote:Hierdie gaan n interresante trip raak.... veral as dit sneeu.
Nat en sneeu gaan ons seker bietjie recoveries hê [emoji108]
Het julle manne snow chains gekoop?
Sent from my iPhone using Tapatalk
My beplande voertuig:
2.8 safari
21” lift
Portal axles
Locker voor en agter
42” agri tyres

Die bande soos pic
2.8 safari
21” lift
Portal axles
Locker voor en agter
42” agri tyres

Die bande soos pic
-
- Location: Ekurhuleni
- Has thanked: 127 times
- Been thanked: 253 times
- Posts: 1234
- Joined: Tue Jul 03, 2018 7:06 am
- Contact:
Soo Ons Moët voor ry Want hy Gaan Flippen stadig weesReenen wrote:My beplande voertuig:
2.8 safari
21” lift
Portal axles
Locker voor en agter
42” agri tyres
Die bande soos pic
Sent from my iPhone using Tapatalk
Syncro Cox Camper
SJ 410 TarzanTiny
Millennium Beetle VR6 T Liberty
And a few VW Air cooled Toys
SJ 410 TarzanTiny
Millennium Beetle VR6 T Liberty
And a few VW Air cooled Toys
- Jeanvn
- Location: Mossel Bay
- Posts: 124
- Joined: Wed Apr 11, 2018 1:21 pm
Ons moet dalk 07:00 maak, en ons moet seker nie op hulle thread ons beplanning doen nie.Reenen wrote:Ons vertrek seker so 7:30.
Gee ons net n 30min head start
Sorry manne, dit is kak dat die datums saamval.
Maar ons is n paar lekker ouens wat die pas al 2/3 keur elk gedoen het, met karre wat bietjie overkill vir die pas is. So ons sal julle nie pla nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
105 Land Cruiser
Amabroekies v6
Amabroekies v6