Page 2 of 2

Re: Mosambiek Desember 2021

Posted: Thu Feb 02, 2023 6:46 am
by Bugger
Ek ook nog nie in Moz gewees nie
Wil ook graag gaan eendag

Re: Mosambiek Desember 2021

Posted: Thu Feb 02, 2023 8:27 am
by jakeslouw
Bugger wrote:
Thu Feb 02, 2023 6:46 am
Ek ook nog nie in Moz gewees nie
Wil ook graag gaan eendag
Morrungulo. Jy sal happy wees daar.
Of White Sands in Barra Bay.

Re: Mosambiek Desember 2021

Posted: Thu Feb 02, 2023 9:42 am
by Mad Manny
Bugger wrote:
Thu Feb 02, 2023 6:46 am
Ek ook nog nie in Moz gewees nie
Wil ook graag gaan eendag
Why dont you arrange a Trip for 2024? I have a few friends that are keen...

Re: Mosambiek Desember 2021

Posted: Thu Mar 23, 2023 10:04 pm
by Leon
Ja is weer tyd my kamp plek is geboek daar by Cumbini vir Desember 2023.