Fair Warning
Posted: Thu Jan 06, 2022 9:52 pm
NB NB !!!! Ek en my 2 kids het in Pretoriuskop gekamp. Ek wil net almal waarsku om NIE die Numbi hek te gebruik nie. Ek is vandag daar op die pad waar 'hulle' bly probeer highjack toe ek stadig oor 'n hobbel gaan. Hulle het om my begin skiet, polisie beweer so 12 skote. Ek het het wegjaag, trailer en al. 6 skote agterna ook in my band, ruit, sitplek, bonnet en kant van my kar. Maar ongelukkig het van die koeels my kar getref en hulle ook my 14 jarige dogter in die been geskiet op 2 plekke . Waar ek nou net in my eie bed by die huis wou slaap. Slaap ek in n gastehuis omdat my kind more teater toe gaan. My seun 11 is so getraumatiseer. So bitter onnodig! Moet asb nie daar ry nie en waarsku ander!!!!
The above was copied off a facebook post.
FYI for those planning a trip in the near future.
The above was copied off a facebook post.
FYI for those planning a trip in the near future.