Page 3 of 4

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Tue Jul 28, 2020 1:32 pm
by Leon
Haggy baie dankie hy moet net hou nou het nie geld vir ander 4x4.

Ek hom ook gaan weeg met kamper op en als in en vol.
4500 kg

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Sun Dec 06, 2020 12:59 pm
by grips
Dit is net 'n F250 wat 4.5 t kan hanteer

Sent from my YAL-L21 using Tapatalk


Re: My F250 Modifikasies

Posted: Sun Dec 06, 2020 5:20 pm
by henris
grips wrote:Dit is net 'n F250 wat 4.5 t kan hanteerImageImage
Ek het 'n propshaft wat kan getuig van daardie gewig.
En ja, hy het die sleepwa goed boog getrap.





Re: My F250 Modifikasies

Posted: Wed Mar 10, 2021 3:06 pm
by Leon
Ai mis die F van my kan nie wag om by die huis te kom en n draai te gaan ry en die V8 te hoor.

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Thu Mar 11, 2021 6:16 am
by grips
Sal jou glo. No substitute for cubic inches. :lol:

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Thu Mar 11, 2021 6:25 am
by henris
Leon wrote:
Wed Mar 10, 2021 3:06 pm
Ai mis die F van my kan nie wag om by die huis te kom en n draai te gaan ry en die V8 te hoor.
Wat het geword van die Powerstroke?

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Thu Mar 11, 2021 12:23 pm
by HenriSteyn
Dit is die V8 soos ek verstaan.

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Thu Mar 11, 2021 9:56 pm
by Leon
grips wrote:
Thu Mar 11, 2021 6:16 am
Sal jou glo. No substitute for cubic inches. :lol:
Christo ja jy sal weet dit maar net iets anders

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Thu Mar 11, 2021 9:58 pm
by Leon
Henri ja jys reg dit is die V8 , Henris dit is nog steeds die powerstroke

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Sat Sep 11, 2021 6:40 pm
by Leon
Naand manne ek my F250 verkoop en was nie lekker gewees nie maar dit is die lewe.
Was nie n maklikke besluit nie lank gedink.
Rede is sou nie vir my gewerk het nie waarvoor ek hom moes gebruik het nie.

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Sat Sep 11, 2021 7:03 pm
by AndreasR
Not lekker. What you getting now?

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Sat Sep 11, 2021 7:04 pm
by AndreasR
Ah. I see on the other thread you are looking at a Hilux.

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Sun Sep 12, 2021 5:06 am
by grips
Leon wrote:
Sat Sep 11, 2021 6:40 pm
Naand manne ek my F250 verkoop en was nie lekker gewees nie maar dit is die lewe.
Was nie n maklikke besluit nie lank gedink.
Rede is sou nie vir my gewerk het nie waarvoor ek hom moes gebruik het nie.
Ongelukkig is daar `n tyd en `n plek vir alles. Dit was `n unieke F250 daardie.

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Sun Sep 12, 2021 7:57 am
by Leon
Grips stem wat jy se.

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Sun Sep 12, 2021 4:00 pm
by Bugger
Wat Replace jy die F250 mee Leon