Page 2 of 4

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Thu Jun 11, 2020 4:52 pm
by KurtG
Lyk Mooi Leon

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Thu Jun 11, 2020 6:01 pm
by Leon
Dankie Kurt

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Thu Jun 11, 2020 6:23 pm
by Haggy4x4Bedinges
Daai lyk nou windgat Leon

Sent from my SM-G955F using Tapatalk


Re: My F250 Modifikasies

Posted: Fri Jun 12, 2020 10:46 am
by Leon
Haggy dankie dink ook so

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Wed Jun 17, 2020 3:40 pm
by Crips
Mooi trok Leon!
Ek like daai snorkel, het jy self gebou of laat maak?
Wil graag op die Rangie 'n snorkel sit maar Safari en daai ouens maak nie

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Sun Jun 21, 2020 9:08 am
by Leon
Chris dankie , nee het dit laat maak by plek in Meyerton is Rock n Audio

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Mon Jun 22, 2020 6:12 am
by grips
Looking good.

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Mon Jun 22, 2020 12:22 pm
by Leon
Dankie Christo

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Mon Jul 06, 2020 7:15 pm
by Leon
Air filter is in en werk mooi saam met die snorkel

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Mon Jul 06, 2020 9:09 pm
by Mad Manny
Mooi!

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Tue Jul 07, 2020 7:19 pm
by Leon
Sit net die Air Suspension ook hier op.

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Wed Jul 08, 2020 6:51 pm
by Leon
Vandag my F gaan weeg net soos hy daar staan 3700 kg.

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Wed Jul 08, 2020 6:55 pm
by Haggy4x4Bedinges
Leon wrote:Vandag my F gaan weeg net soos hy daar staan 3700 kg.
Dit bly maar n flippen mooi bakkie

Sent from my SM-G955F using Tapatalk


Re: My F250 Modifikasies

Posted: Wed Jul 08, 2020 7:10 pm
by henris
Seker toe ek hom gelaai het, was hy swaarder

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Wed Jul 08, 2020 7:22 pm
by Leon
henris wrote:
Wed Jul 08, 2020 7:10 pm
Seker toe ek hom gelaai het, was hy swaarder
Henris beslis sal hom nog met die kamper ook gaan weeg as ek weer gaan kamp.
:lol: :lol: