Page 1 of 4

My F250 Modifikasies

Posted: Fri Mar 27, 2020 5:57 pm
by Leon
Hi manne wil julle net bietjie vertel omtrent my F250 wat ek al op hom laat doen en gedoen het.
Het hom 2015 gekoop met min kilos op 46000 en dadelik geweet ek gaan eendag n V8 in hom sit.
Begin 2017 laat bou ek n kamper vir die F met als in , kan kamp net waar ek wil met hom als is in die kamper.

Baie op gelees omtrent die 7.3 Powerstroke engine,s en het op n 1997 engine besluit.Waarom die jaar model want dit is baie eenvoudige engine en betroubaar.
Het self ook vir Christo op die groep vra gevra omtrent die F250 en wat ek wil doen.

Junie 2018 gaan my F in om die 7.3 te laat in sit vat bietjie lank en het self paarkeur kwaad geword maar nou ja.
Maart 2019 is als klaar op die F en ek gaan dadelik op n toer Namibia toe in die woestyn.
Oppad trug huis toe in Windhoek wil hy nie start nie vlieg trug en kontak Henris om F te gaan haal het n los earh draad op een computer gehad.
Moet by se dit is die eerste keur dat die F my laat staan het en was al in die woestyn met hom en n paar lande.

Als wat ek laat doen het op die F250.
3" lift
4" exhuast van turbo tot agter.
285/75/16 tyers.
Air suspension agter.
40 lt yskas tussen voorste sit plekke.
Op die engine het ek nuwe water pomp , thermostat , altenator en starter gedoen.

Moet se hy ry baie lekker en kry 6 k/l op die oomblik met kamper op en met 4.2 engine het ek 6.7k/l
Sal paarfotos op sit.

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Fri Mar 27, 2020 6:34 pm
by Leon
Nog fotos.

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Fri Mar 27, 2020 6:40 pm
by Haggy4x4Bedinges
Stunning Trok daai van jou Leon

Sent from my SM-G955F using Tapatalk


Re: My F250 Modifikasies

Posted: Fri Mar 27, 2020 6:44 pm
by henris
Haggy4x4Bedinges wrote:
Fri Mar 27, 2020 6:40 pm
Stunning Trok daai van jou Leon

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
En donners swaar.

Baie nice Leon.

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Fri Mar 27, 2020 7:41 pm
by Leon
Dankie manne waardeur

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Fri Mar 27, 2020 8:46 pm
by AndreasR
Nice truck Leon. Show us more pictures of the camper build please.

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Fri Mar 27, 2020 9:46 pm
by Mad Manny
Thanks for starting the Thread Leon.

I'd heard so much about this F250 from Grips (Christo) that I wanted to hear more about it from you.

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Sat Mar 28, 2020 6:47 am
by grips
Baie netjies Leon. Dink dit is `n droom trok. Al die componente soos diff`s en ratkaste is enorm groot lyk of dit uit `n Samil trok kom.
Dink die 7.3 Powerstroke is die beste diesel enjin ooit deur Ford gemaak. Met sy 700nm skuif jy berge. Ek het ook al die Namib gery. Dink nie almal besef die krag en torque van die 7.3 Powers Stroke nie. Het videos van Leon in aksie gesien. Daardie F250 eet `n Namib duin soos `n mielie.

Beslis `n fantastiese toer voertuig.

Welldone. :D

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Sat Mar 28, 2020 8:50 am
by Leon
Christo baie dankie sal eendag by jou wil kom draai maak as ek weer daar naby jou verby ry jy het self n baie mooi Cruiser waarmee jy toer

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Sat Mar 28, 2020 9:09 am
by Leon
Mad Manny wrote:
Fri Mar 27, 2020 9:46 pm
Thanks for starting the Thread Leon.

I'd heard so much about this F250 from Grips (Christo) that I wanted to hear more about it from you.
Manny dankie en dit is ook vir my lekker om my F250 te deel met manne wat 4x4,s het en verstaan en raad kan gee.

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Sat Mar 28, 2020 11:30 am
by Mad Manny
That Ford Power Stroke is a great engine.
The single biggest reason it is great is that Ford didn't build it.
The Power Stroke T444E was built by Navistar
:lol:

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Sat Mar 28, 2020 3:00 pm
by Leon
Andreas baie dankie.Sal paar fotos op sit.
Sarel van Blinkgat produkte daar op Delmas bou die kampers , hy bou n basie dop en jy kan dan bietjie goed verander of by sit.
Is net van aliminium gebou en weeg omtrent so 400 kg leeg.
Lekker groot bed wat lekker slaap.
Hdcp krag box.
2 x 120 ah batterye.
270 watt solar pannels op die dak.
Gas geyser.
140 lt water tanks.
2 x gas bottels.
270 awning met kante.
En dan het hy baie pak plek binne en aan die buite kant

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Sat Mar 28, 2020 3:07 pm
by AndreasR
Wow Leon that looks like a Fantastic setup. I like the pop up roof.

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Sat Apr 18, 2020 8:37 am
by Leon
Extras wat op my F aangebring is.

Side steps laat maak.
After market voor bumper met warn winch.
Dubble swing arms op agter bumper vir 2 spaar tyers.
Air suspension ingesit agter.
Hella spot lights op voor.
Canvas canopy.
Dubble battery stelsel N/L.
40lt engel vrieskas binne.

Re: My F250 Modifikasies

Posted: Thu Jun 11, 2020 4:45 pm
by Leon
Vir F s/s snorkel laat op sit