My F250 Modifikasies
Posted: Fri Mar 27, 2020 5:57 pm
Hi manne wil julle net bietjie vertel omtrent my F250 wat ek al op hom laat doen en gedoen het.
Het hom 2015 gekoop met min kilos op 46000 en dadelik geweet ek gaan eendag n V8 in hom sit.
Begin 2017 laat bou ek n kamper vir die F met als in , kan kamp net waar ek wil met hom als is in die kamper.
Baie op gelees omtrent die 7.3 Powerstroke engine,s en het op n 1997 engine besluit.Waarom die jaar model want dit is baie eenvoudige engine en betroubaar.
Het self ook vir Christo op die groep vra gevra omtrent die F250 en wat ek wil doen.
Junie 2018 gaan my F in om die 7.3 te laat in sit vat bietjie lank en het self paarkeur kwaad geword maar nou ja.
Maart 2019 is als klaar op die F en ek gaan dadelik op n toer Namibia toe in die woestyn.
Oppad trug huis toe in Windhoek wil hy nie start nie vlieg trug en kontak Henris om F te gaan haal het n los earh draad op een computer gehad.
Moet by se dit is die eerste keur dat die F my laat staan het en was al in die woestyn met hom en n paar lande.
Als wat ek laat doen het op die F250.
3" lift
4" exhuast van turbo tot agter.
285/75/16 tyers.
Air suspension agter.
40 lt yskas tussen voorste sit plekke.
Op die engine het ek nuwe water pomp , thermostat , altenator en starter gedoen.
Moet se hy ry baie lekker en kry 6 k/l op die oomblik met kamper op en met 4.2 engine het ek 6.7k/l
Sal paarfotos op sit.