Page 3 of 3

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Tue Jul 30, 2019 7:17 am
by Bugger
Daai e36 radiators is champion gebruik hulle in die Rotary turbo conversions in die Beetle



Sent from my SM-G965F using Tapatalk


Re: Village idjit engine swop.

Posted: Wed Jul 31, 2019 3:15 pm
by Reenen

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Fri Aug 02, 2019 8:20 pm
by Reenen
Oil catch can met return to sump. Nou om te fit
Image

Village idjit engine swop.

Posted: Mon Aug 19, 2019 3:30 pm
by Reenen
N ligte knock ontwikkel.

As ek no1 injector los maak, verander daar geen geluid op engine, die res het almal n verskil.

Boost gauge en egr op gekoppel.
Boost is 0.6 bar.
Egr is 1000+ grade celcius binne 500m


Was bang dat ek een van my pistons (no 1) gat in gebrand het.

Vanoggend kompressie toets gedoen. Almal (insluitend no1) is binne specs.

Het nou op my scrap hoop n injector uit n ou top uitgehaal, uitmekaar gehaal, skoon gemaak.

Hopenlik het dit n verbetering en dat dit net n dooi injector was wat klop veroorsaak.



O, en ek draai my fueling terug...

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Mon Aug 19, 2019 5:13 pm
by Reenen
Dud injector is vervang, fueling bietjie af, boost opgestoot van 0.6 na 1.35 bar.

Egt kom nou nooit bo 550 grade nie.


So, ek nog bietjie fuel weer by sit, maar gaan eers n massiewe intercooler en 76mm straight pyp op sit.

Maar nou soos is, het ek hom dat hy darem binne paar sekondes 1 bar boost.

Krag is drasries beter. Ry baie lekker. Geen swart wolk..

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Mon Aug 19, 2019 5:21 pm
by henris
Maak seker jy gee hom 'n nice downpipe. Maak 'n moerse verskil.

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Mon Aug 19, 2019 5:29 pm
by Reenen
Gaan 76mm van turbo tot agter.

Gaan die stukkie wat op turbo vasbout ook uitgooi.

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Mon Aug 19, 2019 5:33 pm
by Reenen
So iets
IMG_3759.jpg

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Mon Aug 19, 2019 5:34 pm
by henris
As daardie flange ten minste 76mm is, soos die res van die pyp.

Quoting Stephan. It is not boost that kills an engine, it is EGT. Daardie downpipe laat val die EGT drasties.

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Wed Oct 30, 2019 8:19 pm
by Mad Manny
It's been two months - any update?
Was the project completed?

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Wed Oct 30, 2019 8:32 pm
by Reenen
Is klaar.
Baie nice daily.

Nog bietjie swaar op diesel, maar is seker maar omdat ek dit baie hard ry.

Moet sy tuning nog bietjie aan werk. Overfuel nog bietjie op lae of no boost. Maar is perfek op 1.4 bar.

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Wed Oct 30, 2019 8:34 pm
by Reenen
Of, nie heeltemal klaar nie. Moet nog n 600x300x100 front mount intercooler op sit.

En sal moet plan maak met uprated clutch. Op full boost begin clutch los. Het gehoop standaard clutch sal werk, maar sal maar selfde roete gaan wat ek met die Rb25det safari gegaan het.

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Thu Oct 31, 2019 9:04 pm
by Reenen
Die een is nou skielik my patrol waarmee ek die meeste km doen. 4x4 gereeld met dit. Vat kinders in oggend skoolbus toe. Ry opbplaas rond. Vandag vinnig Hermanus toe, doen nou ten minste een keer per week n Hermanus trip met dit (my dogters love die een, en vra dat ek hulle daarmee gimnastiek toe vat). Ook my keuse van voertuig om naweke vinnig dorp toe te ry.

Toe ek hom begin bou het, was idee vir dit as n eenvoudige allrounder.

Mees belangrikste, dit sit n smile op my gesig as ek met die ou lorrie ry. So ek is gelukkig met dit.

Nou vir my nuwe projekte... vanaand nog n Mercedes w123 250 gekry...

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Fri Nov 01, 2019 3:39 pm
by Ricof4e
Reenen wrote:
Thu Oct 31, 2019 9:04 pm
Die een is nou skielik my patrol waarmee ek die meeste km doen. 4x4 gereeld met dit. Vat kinders in oggend skoolbus toe. Ry opbplaas rond. Vandag vinnig Hermanus toe, doen nou ten minste een keer per week n Hermanus trip met dit (my dogters love die een, en vra dat ek hulle daarmee gimnastiek toe vat). Ook my keuse van voertuig om naweke vinnig dorp toe te ry.

Toe ek hom begin bou het, was idee vir dit as n eenvoudige allrounder.

Mees belangrikste, dit sit n smile op my gesig as ek met die ou lorrie ry. So ek is gelukkig met dit.

Nou vir my nuwe projekte... vanaand nog n Mercedes w123 250 gekry...
Lekker.

Waar's die foto?

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Fri Nov 01, 2019 4:50 pm
by Reenen
Post 26 rond