Page 2 of 3

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Tue May 28, 2019 7:37 am
by Ricof4e
Jy kan maar Reenen.

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Tue May 28, 2019 1:51 pm
by ThysleRoux
Sal dit nie makliker wees om die radiator te lig nie?
'n Lekker Power Bulge in die bonnet sal bevange (Manny sê ons mag nie BEFOK hier intik nie) lyk.

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Tue May 28, 2019 1:53 pm
by Reenen
Dit is n opsie

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Mon Jun 10, 2019 8:25 pm
by Reenen
Powersteering gekoppel, radiator gekoppel.
More net elektriese koneksies alles op koppel.

Diesel filters is op, moet net laaste petrol uit sisteem flush.

Hopelik start ons more binne voertuig

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Tue Jun 11, 2019 11:24 am
by ThysleRoux
Nice !!!

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Fri Jul 19, 2019 4:27 pm
by Reenen

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Fri Jul 19, 2019 4:38 pm
by Reenen
Loop verbasend stil sonder enige exhaust. En geen vibrasies. Baie goed gebalanseerd.

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Sat Jul 20, 2019 6:01 am
by Ricof4e
Reenen wrote:
Fri Jul 19, 2019 4:27 pm
https://youtu.be/6hnWDJNcoWs
Dom vraag seker, maar beinvloed dit die engine hoegenaamd as dit getilt le (of verbeel ek my in die video?).

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Sat Jul 20, 2019 6:08 am
by Reenen
Solank jou oliepomp kan olie optel, nee.

Cotwald marine in Kaap het vk45 engines teen n 45 grade hoek gemonteer binne n outboard cover en outboard boot engines gemaak van hulle. Net n ander sump en olie pickup gegee.

Die engine se sump het 2 horinsantale baffle plate binne sump bowl, met olie pick up onder dit. Ek het sy neus so 40mm gelig vir baie spasie tussen sfa en sump. Standaard kom die engine uit met n redelikke slant na kant toe.

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Wed Jul 24, 2019 6:34 pm
by Reenen
Image

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Thu Jul 25, 2019 5:48 pm
by Reenen

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Thu Jul 25, 2019 6:00 pm
by Reenen





Die ding het moerse sump kompressie. So erg dat dit sy dipstick uit blaas...

Maar dit is n non turbo wat ek gaan turbo het. En n non turbo se breather gaan van tapit cover na intake manifold. En n turbo engine sin gaan van tapit cover na voor turbo. So ek het basies gegaan en my sump gaan pressurize met 1 bar druk... na breather verander is, is sump kompressie weg...


Mens kan ook maar soms lekker stupid wees


Re: Village idjit engine swop.

Posted: Fri Jul 26, 2019 9:56 am
by Ricof4e
Reenen wrote:
Thu Jul 25, 2019 5:48 pm
https://youtu.be/hXqi1V0itwc
Lekker man, die motor klink goed!

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Fri Jul 26, 2019 9:12 pm
by Reenen
Radiator is moertoe.

Om een te laat bou kos R11000 - R12000

Gaan probeer om e36 m3 een te fit
Image
Image
Image

Re: Village idjit engine swop.

Posted: Mon Jul 29, 2019 6:16 pm
by Reenen
Gaan baie naby aan straight drop in wees
Image