Page 1 of 3

Village idjit SOA conversion en minor lift

Posted: Mon May 27, 2019 10:25 am
by Reenen
Tyd raak min, so ek moet maar begin met die conversion. My vetkryte is uitgehaal, en ek het begin prentjies teken.

Die victim:
Image
Image
Image

Eerste stap is om van die modder af te kry

Re: Village idjit SOA conversion en minor lift

Posted: Mon May 27, 2019 5:46 pm
by Reenen
Het die drumpel oor gesteek, en begin strip. Nou is daar nie meer keer nie.

Radiator, aircon en bedrading is alles af.
Nou engine, gearbox en transfercase los kry sodat ek aste kan uit strip en gearbox bellhousing kan maak pas op pajero gearbox
Image
Image
Image

Re: Village idjit SOA conversion en minor lift

Posted: Mon May 27, 2019 5:49 pm
by Reenen
Gemeet van vloer tot wheelarch, is ek 830mm agter en 825mm voor. Wonder waar ek gaan op eindig.
Met my beperkte breinvermoë en vetkryt optelsomme, lyk dit vir my na so 500mm odd lift wat by kom, wat my arches so 1300mm van vloer gaan los.

Re: Village idjit SOA conversion en minor lift

Posted: Mon May 27, 2019 6:58 pm
by Jeanvn
Jy gaan n trappie moet saamry om in en uit te klim.

Hoe breedt is die aste?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Village idjit SOA conversion en minor lift

Posted: Mon May 27, 2019 7:15 pm
by Reenen
Van buite kant van band tot anderkant, 1950mm

Re: Village idjit SOA conversion en minor lift

Posted: Mon May 27, 2019 7:28 pm
by Jeanvn
Reenen wrote:Van buite kant van band tot anderkant, 1950mm
Is dit die build wat trekker bande kry?
Hoeveel breër is hy dan ?
Gaan pas nogals interresant maak.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Village idjit SOA conversion en minor lift

Posted: Mon May 27, 2019 7:59 pm
by Reenen
Dit sal sy breedte wees as dit klaar is. Niks wyer as enige van nuwer main stream voertuie

Re: Village idjit SOA conversion en minor lift

Posted: Mon May 27, 2019 8:14 pm
by Reenen
Jeanvn wrote:
Reenen wrote:Van buite kant van band tot anderkant, 1950mm
Is dit die build wat trekker bande kry?
Hoeveel breër is hy dan ?
Gaan pas nogals interresant maak.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Image
Image
Identies dit

Re: Village idjit SOA conversion en minor lift

Posted: Mon May 27, 2019 8:48 pm
by Jeanvn
Reenen wrote:Dit sal sy breedte wees as dit klaar is. Niks wyer as enige van nuwer main stream voertuie
Selfde Breedte as n Amarok, sal 100% wees Image




Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Village idjit SOA conversion en minor lift

Posted: Tue May 28, 2019 1:54 pm
by Reenen
Image

Re: Village idjit SOA conversion en minor lift

Posted: Wed May 29, 2019 9:05 am
by Reenen
Selfde breedte as my standaard 4.8 patrol, en my Rb25 en Qd32 safari’s

Re: Village idjit SOA conversion en minor lift

Posted: Wed May 29, 2019 9:06 am
by Reenen
Image

Re: Village idjit SOA conversion en minor lift

Posted: Wed May 29, 2019 5:03 pm
by Reenen
Image
Image

Engine,gearbox, transfercase, propshafts is uit.
Maak nou aste los.

Re: Village idjit SOA conversion en minor lift

Posted: Wed May 29, 2019 6:20 pm
by Jeanvn
Jou hond lyk skepties


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Village idjit SOA conversion en minor lift

Posted: Wed May 29, 2019 7:59 pm
by Mike Nel
Jeanvn wrote:
Wed May 29, 2019 6:20 pm
Jou hond lyk skepties Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
Die hond dink; “ kon die baas nie maar eerder n Cruiser gebou het nie”