The House Doctor

1987 2JZ Cruiser build, sort of.

Section for Vehicle Builds, Restorations or Modifications
Swartjan
Location: Mokopane
Posts: 22
Joined: Mon Apr 09, 2018 11:59 am

#31

Post by Swartjan »

Ek sukkel nog met die invoer ding, nog net altyd my geld verloor,

Reenen
Location: Berg
Posts: 644
Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm

#32

Post by Reenen »

Ek doen baie deur ebay. Verloor nooit.

Het nou die dag (feb) op Whatsapp groep iets gekoop, daarvoor wag ek nog...

Reenen
Location: Berg
Posts: 644
Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm

#33

Post by Reenen »

Image
Image
Image
Image

Reenen
Location: Berg
Posts: 644
Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm

#34

Post by Reenen »

Sit daai gat vir pickup in, dan kan jy eendah ecu gebruik. Daarvoor moet adaptor minimum 45mm wees...Image

Swartjan
Location: Mokopane
Posts: 22
Joined: Mon Apr 09, 2018 11:59 am

#35

Post by Swartjan »

Bu wie het jy die adaptor en flywheel gekry?

Reenen
Location: Berg
Posts: 644
Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm

#36

Post by Reenen »

Nie myne. Ek moet nog eers iets vind waarin ek my vk’s wil in sit.

Maar michael by new engineering maak hulle. Vir enige engine. Hy ken sy storie en het klaar al die skoolgeld betaal en uitgefigure.

Ek sal hom def gebruik as ek eendag gereed is.

Reenen
Location: Berg
Posts: 644
Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm

#37

Post by Reenen »

En vir enige ratkas op vk45

Swartjan
Location: Mokopane
Posts: 22
Joined: Mon Apr 09, 2018 11:59 am

#38

Post by Swartjan »

Ek sal met my bouer praat, kan jy Micheal se besonderhede vir my stuur asb. Dink ek het jou nommer ek sal jou gou whatsap.

User avatar
grips
Location: kathu
Has thanked: 39 times
Been thanked: 132 times
Posts: 1168
Joined: Tue Apr 03, 2018 5:08 am

#39

Post by grips »

Reenen wrote:
Sat Jul 20, 2019 9:04 pm
Binnekort. Alles word uitgesort. Dan voer hulle die ecu in, decode home hier, kit word saamgesit met loom, paddle en ecu.

Die spitstronic en dictator kan nie n kwart doen wat die fabrieks ecu doen.

Hou net daardie backdoor oop, sou jy in toekoms besluit om oorspronklik te gaan...

Dit kan dalk so 50kw en 2km/l meer vir jou beteken...
My broer se seun was lank betrokke by `n Rally span wat Nissan v8`s VK50 gebruik het. Hulle het Haltech ecu`s gebruik. Spitronics of Dictator kan nie jou vvt of variable intake step soos nodig nie. Hulle flip hom net tussen min of maks. Dink na 3000rpm gaan hy maks. Met Spitronics od Dictator sien die manne maar net so 200kw op die VK45.
Ek dink OEM of Haltech ECU is die weg om te gaan.
You will never find me without Stroh or a 4x4 :D

Swartjan
Location: Mokopane
Posts: 22
Joined: Mon Apr 09, 2018 11:59 am

#40

Post by Swartjan »

Lots of work going on but no time to post. But I can get a vehicle at a good price and I dont need to spend a cent on it.

So the cruiser is up for sale, everything is there except for a motor. Papers in order and license up toe date.

Post Reply