Re: BBQ or Braai
Posted: Sun Jun 03, 2018 7:48 pm
... or wait for Taun ...
For the Off Road User & Outdoor Enthusiast!
https://www.4x4ag.co.za/forum/
You sound like the type of person I should have over when my Mom visits. She doesn't care much about her meat either as long as she could microwave it for another 2mins after the braai.Hunter4x2 wrote: ↑Sun Jun 03, 2018 8:44 pmI have a fast food family...I'm forced to use charcoal to braai. Light the fire and teenagers already asking if meat is done??? Wattle is only good for making flames,not coals unless you burn 3 bags. Thorn wood is the best we get here but must be half wet to produce coals,if dried out it goes poof and turns to dust.
Gas braaing is when you dart around a fire and blame the dog/kid or wife.
Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
And now the meat are going on...jotto wrote:Ek braai met hout...
Time for braai it are
When I lived in PE, we used to braai on "Wildepruim" - Lovely slow burning with great coals. You must give it a try xome timeHunter4x2 wrote: ↑Sun Jun 03, 2018 8:44 pmI have a fast food family...I'm forced to use charcoal to braai. Light the fire and teenagers already asking if meat is done??? Wattle is only good for making flames,not coals unless you burn 3 bags. Thorn wood is the best we get here but must be half wet to produce coals,if dried out it goes poof and turns to dust.
Gas braaing is when you dart around a fire and blame the dog/kid or wife.
Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
Ek en oppies is nie n goeie kombinasie saam... Laas vrydag wat hy by my was, het ons 4 groot wavragte opgebrand, en toe maar saterdag nog 2 bakkievragte gaan laai en dit ook uitgebrand...Oppies3800 wrote:Which do you prefer to use at home and camping?
Gas
Wood
Charcoal
And why?
My skoonpa kry altyd die horries as ek braai. Moerse vuur, wat konstant loop, en dan krap ek kole uit soos nodig. En dan die deel wat hom horries gee... net voor ek die vleis afhaal, pak ek die vuur weer hoog, en gaan dan in huis toe, sonder om weer vuur toe te kom. Net vir ingeval.Ricoffy wrote:Ek stem. Hout bo houtskool en briquettes.
Die enigste ding met gas wat in my huis toegelaat word is die kombuis se gasstoof.
Ek het wel 'n nuwe respek vir houtskool gekry. Gaan spandeer so dag of wat in die bos, kap hout en maak houtskool. Dis 'n kak job. Maar nie so akkas soos om dit te sif, weeg en te verpak nie.
Ons braai meestal met mopani hout hier. 'n Baie harde hout wat vir ure lank kan brand. Ek verkies dit. Die volgende oggend blaas mens net die as af en jy kan koffie maak met gisteraand se kole.
Wie van julle is geneig om twee vure te maak? Ek maak gewoonlik een vir die vleis en een vir die gemoedlikheid...
Ons sal lekker saam braai.Reenen wrote: ↑Wed Jul 25, 2018 2:48 pmMy skoonpa kry altyd die horries as ek braai. Moerse vuur, wat konstant loop, en dan krap ek kole uit soos nodig. En dan die deel wat hom horries gee... net voor ek die vleis afhaal, pak ek die vuur weer hoog, en gaan dan in huis toe, sonder om weer vuur toe te kom. Net vir ingeval.Ricoffy wrote:Ek stem. Hout bo houtskool en briquettes.