Healthy Sleep

BBQ or Braai

BushWacker
Location: Johannesburg
Has thanked: 236 times
Been thanked: 81 times
Posts: 1838
Joined: Tue Apr 03, 2018 6:27 pm

#16

Post by BushWacker »

... or wait for Taun ...
... Famous Fiver VoorLoper ...
... Veni Vidi Vici ...

Mike Nel
Location: Cape Town
Has thanked: 43 times
Been thanked: 81 times
Posts: 1460
Joined: Sun Apr 08, 2018 7:22 am

#17

Post by Mike Nel »

Hunter4x2 wrote:
Sun Jun 03, 2018 8:44 pm
I have a fast food family...I'm forced to use charcoal to braai. Light the fire and teenagers already asking if meat is done??? Wattle is only good for making flames,not coals unless you burn 3 bags. Thorn wood is the best we get here but must be half wet to produce coals,if dried out it goes poof and turns to dust.

Gas braaing is when you dart around a fire and blame the dog/kid or wife.

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
You sound like the type of person I should have over when my Mom visits. She doesn't care much about her meat either as long as she could microwave it for another 2mins after the braai.
2017 Land Cruiser 200
2022 Corolla Cross (Yes. It's a Hybrid)
BushLapa Ratel nr 731

jotto
Location: Tokai
Has thanked: 13 times
Been thanked: 14 times
Posts: 86
Joined: Sat Apr 14, 2018 7:27 am
Contact:

#18

Post by jotto »

Ek braai met hout...

Image

Time for braai it are...

jotto
Location: Tokai
Has thanked: 13 times
Been thanked: 14 times
Posts: 86
Joined: Sat Apr 14, 2018 7:27 am
Contact:

#19

Post by jotto »

jotto wrote:Ek braai met hout...
Time for braai it are
Image
And now the meat are going on...
Image

User avatar
ThysleRoux
Location: Cape Town
Been thanked: 1 time
Posts: 949
Joined: Sun Apr 01, 2018 7:32 pm

#20

Post by ThysleRoux »

Hunter4x2 wrote:
Sun Jun 03, 2018 8:44 pm
I have a fast food family...I'm forced to use charcoal to braai. Light the fire and teenagers already asking if meat is done??? Wattle is only good for making flames,not coals unless you burn 3 bags. Thorn wood is the best we get here but must be half wet to produce coals,if dried out it goes poof and turns to dust.

Gas braaing is when you dart around a fire and blame the dog/kid or wife.

Sent from my HUAWEI VNS-L31 using Tapatalk
When I lived in PE, we used to braai on "Wildepruim" - Lovely slow burning with great coals. You must give it a try xome time
I refuse to be POLITICALLY CORRECT to impress others - Deal with it
FLEX is UNDERRATED :twisted:

Reenen
Location: Berg
Posts: 644
Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm

#21

Post by Reenen »

Hout

En soos almal, het elke ou maar sy hout van keuse.

Appelhout, maar dan moet dit n jaar of meer verouderd wees.
Blackwattle, gap filler.
Port Jackson, verouderd vir meer as jaar, doen sy ding, maar sy eintlikke geheim, dit is die beste kaggelhout. Weens lae olie inhoud, gee dit geen stroois reuk die volgende dag in jou huis.
4 jaar oue pruim stompe/wortels. Vir vinnig kole maak wat lank hou.
Bloekom: gap filler, vir sommer net stompe opgooi en vuur maak.

Van al die hout, bly appelhout my gunsteling, selfs bo kameeldoring. Dit het n unieke geur, en waar jy vanaand gebraai het, kan jy more oggend net die aslaag af blaas, en weer braai, of namiddig hout op pak wat self weer vlam vat.

Ek het dus by my braaiplek altyd 4-5 verskillende hope, met verskillende hout, van verskillende ouderdomme.

Seker nie omgewingsvriendelik nie, maar ek braai persoonlik meer as 20 ton hout op n jaar uit. (Maar uitgesluit die appel, is dit alles invasive alliens wat ek self afsaag).

As ek gaan kamp of op vakansie gaan, vat ek tussen 300 en 1000kg hout saam, afhangende of dit n naweek of 2 weke is. My transkei trip die jaar, was die sleepwa net vir hout, n vol ton, en halfpad deur vakansie het ons nog n bakkie vrag hout gekoop. Terloops, transkei hout kwaliteit is pateties.

So in kort. Hout, hout, hout

Reenen
Location: Berg
Posts: 644
Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm

#22

Post by Reenen »

Oppies3800 wrote:Which do you prefer to use at home and camping?

Gas
Wood
Charcoal

And why?
Ek en oppies is nie n goeie kombinasie saam...
IMG_2806.JPG
IMG_2807.JPG
6b3156ff-0be4-4bb4-8ac2-05e4da9751e4.jpg
7f7a558e-d658-4f8a-a546-9c5e6d9d71e2.jpg
Laas vrydag wat hy by my was, het ons 4 groot wavragte opgebrand, en toe maar saterdag nog 2 bakkievragte gaan laai en dit ook uitgebrand...

Reenen
Location: Berg
Posts: 644
Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm

#23

Post by Reenen »

35efa05a-9611-46eb-94a9-0363eb5d6e30.jpg

Oppies3800
Location: Cape Town
Has thanked: 5 times
Been thanked: 1 time
Posts: 402
Joined: Tue Apr 03, 2018 2:41 pm

#24

Post by Oppies3800 »

Reenen, dit was seker duidelik waarmee ek verkies om te braai?

Hout 🤣

Ek het vrydag aand begin sleg voel oor al die hout. Toe word daar vir my gese, gooi ek kuier nog 🤣

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Could this be sarcasm?

Ricof4e
Location: Nambia
Has thanked: 601 times
Been thanked: 237 times
Posts: 1752
Joined: Tue Apr 03, 2018 3:40 pm

#25

Post by Ricof4e »

Ek stem. Hout bo houtskool en briquettes.

Die enigste ding met gas wat in my huis toegelaat word is die kombuis se gasstoof.

Ek het wel 'n nuwe respek vir houtskool gekry. Gaan spandeer so dag of wat in die bos, kap hout en maak houtskool. Dis 'n kak job. Maar nie so akkas soos om dit te sif, weeg en te verpak nie.

Ons braai meestal met mopani hout hier. 'n Baie harde hout wat vir ure lank kan brand. Ek verkies dit. Die volgende oggend blaas mens net die as af en jy kan koffie maak met gisteraand se kole.

Wie van julle is geneig om twee vure te maak? Ek maak gewoonlik een vir die vleis en een vir die gemoedlikheid...
Ranger Mildtrak
Scorpio Curry Cruiser
A tos-lookin', lunchbox, lipstick and powder puff carryin' home-built trailer

Reenen
Location: Berg
Posts: 644
Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm

#26

Post by Reenen »

Ricoffy wrote:Ek stem. Hout bo houtskool en briquettes.

Die enigste ding met gas wat in my huis toegelaat word is die kombuis se gasstoof.

Ek het wel 'n nuwe respek vir houtskool gekry. Gaan spandeer so dag of wat in die bos, kap hout en maak houtskool. Dis 'n kak job. Maar nie so akkas soos om dit te sif, weeg en te verpak nie.

Ons braai meestal met mopani hout hier. 'n Baie harde hout wat vir ure lank kan brand. Ek verkies dit. Die volgende oggend blaas mens net die as af en jy kan koffie maak met gisteraand se kole.

Wie van julle is geneig om twee vure te maak? Ek maak gewoonlik een vir die vleis en een vir die gemoedlikheid...
My skoonpa kry altyd die horries as ek braai. Moerse vuur, wat konstant loop, en dan krap ek kole uit soos nodig. En dan die deel wat hom horries gee... net voor ek die vleis afhaal, pak ek die vuur weer hoog, en gaan dan in huis toe, sonder om weer vuur toe te kom. Net vir ingeval.

Ricof4e
Location: Nambia
Has thanked: 601 times
Been thanked: 237 times
Posts: 1752
Joined: Tue Apr 03, 2018 3:40 pm

#27

Post by Ricof4e »

Reenen wrote:
Wed Jul 25, 2018 2:48 pm
Ricoffy wrote:Ek stem. Hout bo houtskool en briquettes.

Die enigste ding met gas wat in my huis toegelaat word is die kombuis se gasstoof.

Ek het wel 'n nuwe respek vir houtskool gekry. Gaan spandeer so dag of wat in die bos, kap hout en maak houtskool. Dis 'n kak job. Maar nie so akkas soos om dit te sif, weeg en te verpak nie.

Ons braai meestal met mopani hout hier. 'n Baie harde hout wat vir ure lank kan brand. Ek verkies dit. Die volgende oggend blaas mens net die as af en jy kan koffie maak met gisteraand se kole.

Wie van julle is geneig om twee vure te maak? Ek maak gewoonlik een vir die vleis en een vir die gemoedlikheid...
My skoonpa kry altyd die horries as ek braai. Moerse vuur, wat konstant loop, en dan krap ek kole uit soos nodig. En dan die deel wat hom horries gee... net voor ek die vleis afhaal, pak ek die vuur weer hoog, en gaan dan in huis toe, sonder om weer vuur toe te kom. Net vir ingeval.
Ons sal lekker saam braai.

As ons kamp, al is dit in 'n fancy woonwapark, gooi ek nog hout op die vuur net voor ek gaan slaap. Daai geluid van knetterende hout is hoogs verlydelik.
Ranger Mildtrak
Scorpio Curry Cruiser
A tos-lookin', lunchbox, lipstick and powder puff carryin' home-built trailer

Post Reply