Page 2 of 2

Re: Jurgens Slipstream

Posted: Fri Feb 19, 2021 8:26 am
by Mad Manny
Reenen now posts all over the Patrol Group...

Re: Jurgens Slipstream

Posted: Wed Feb 24, 2021 7:27 pm
by Crips
Mooi, geniet hom!

Re: Jurgens Slipstream

Posted: Wed Feb 24, 2021 11:00 pm
by Leon
Crips dankie sal beslis. Maar gaan nog eers gereeld met my kamper wat agterop my F kom kamp.
Die slipstream solank reg kry vir die dag as ek moeg raak om die F se liksensies uit tehaal.

Re: Jurgens Slipstream

Posted: Wed Mar 10, 2021 2:47 pm
by Leon
Oor n week is ek oppad huis toe. Daai F van my weer bietjie gaan ry en dan gaan kamp net buite Brits met sie kamper en slipsteam en gou n paar goed verander op slipstream.

Re: Jurgens Slipstream

Posted: Fri Mar 26, 2021 6:54 pm
by Leon
Slipstream se as oor laat doen en kant kassie in gesit. En ook paar goed gedoen.
Moet klaar volgende naweek gaan ek kamp.

Re: Jurgens Slipstream

Posted: Fri Mar 26, 2021 7:17 pm
by LesseW
Oom Leon, deel asb al die mods op die slipstream met ons, sal graag wil sien hoe die projek uitwerk.

Groete,

Re: Jurgens Slipstream

Posted: Sun Mar 28, 2021 9:30 am
by Leon
Wessel sal so maak teen woensdag behoort als klaar te wees.

Re: Jurgens Slipstream

Posted: Sun Apr 04, 2021 10:43 am
by LesseW
Leon, waar is daai fotos?

Re: Jurgens Slipstream

Posted: Sun Apr 18, 2021 12:22 pm
by Leon
Nuwe seil regom vervang en rubex as oor laat doen.
Nose cone kas voor op gesit en kombuis buite aankant in gesit.
Nou nog net y- frame versterk en so 100mm lig as ek weer by die huis kom. Dan gaan kamp en als toets voor ek hom Desember Mosambiek toe vat. Solar in sit as daar geen krag is waar man kamp nie.

Jurgens Slipstream

Posted: Sun Apr 18, 2021 3:04 pm
by LesseW
Lyk netjies Leon!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Jurgens Slipstream

Posted: Sun Apr 18, 2021 3:56 pm
by Mad Manny
Looking good Leon...

Re: Jurgens Slipstream

Posted: Tue Apr 20, 2021 8:47 pm
by Leon
Thanks , Manny and Wessel.
Sal die ander werk op hom doen Augustus as ek weer by die huis is.

Re: Jurgens Slipstream

Posted: Thu Aug 19, 2021 8:14 am
by BushWacker
Hi Leon
... to fit 15" wheels, will you have to change the
arches (made for 12" std ?) or will you just need to lift
and change leaf-springs etc ?


( ... om 15 "wiele te pas, moet u die
boƫ (gemaak vir 12 "std?) of moet u net lig
en blaarvere ens verander? )