Wil kyk om weer die Weskus te gaan toer as die grense nog toe gaan wees November maand se kant want wil Namibia gaan toer.
Sal weer begin by Lambertsbaai tot bo by Poth Nolloth al langs die kus op en kamp langs die see sover moontlik.
Weskus Toer 2020
- grips
- Location: kathu
- Has thanked: 39 times
- Been thanked: 134 times
- Posts: 1169
- Joined: Tue Apr 03, 2018 5:08 am
Leon ek het die trippie al `n paar maal gedoen. Daar is deesdae groot areas wat jy nie teen die see kan uitkom nie. Myne sluit meer en meer van die gebied. Dit sal dalk die moeite werd wees om vooraf uit te vind oor die roete. By Koignas is `n groot gedeelte toe. Ek verstaan ook dat jy deesdae nie van Groenrivier af na Strandfontein teen die kus af kan ry nie. Dit is hartseer mynbou bedrywighede verwoes die Weskus.
You will never find me without Stroh or a 4x4