Page 1 of 1

Weskus Toer 2020

Posted: Sat May 16, 2020 8:21 pm
by Leon
Wil kyk om weer die Weskus te gaan toer as die grense nog toe gaan wees November maand se kant want wil Namibia gaan toer.
Sal weer begin by Lambertsbaai tot bo by Poth Nolloth al langs die kus op en kamp langs die see sover moontlik.

Re: Weskus Toer 2020

Posted: Mon May 18, 2020 6:33 am
by grips
Leon ek het die trippie al `n paar maal gedoen. Daar is deesdae groot areas wat jy nie teen die see kan uitkom nie. Myne sluit meer en meer van die gebied. Dit sal dalk die moeite werd wees om vooraf uit te vind oor die roete. By Koignas is `n groot gedeelte toe. Ek verstaan ook dat jy deesdae nie van Groenrivier af na Strandfontein teen die kus af kan ry nie. Dit is hartseer mynbou bedrywighede verwoes die Weskus.

Re: Weskus Toer 2020

Posted: Tue May 19, 2020 6:32 pm
by Leon
Chrito dankie vir die inligting waardeur. Sal nader aan die tyd maar kyk hoop maar ek kan Namibia toe man.