4x4 Action Group

Mosambiek kampplekke

Offroad camping places
Post Reply
Leon
Location: Koster North West Province
Has thanked: 4 times
Been thanked: 26 times
Posts: 256
Joined: Mon Nov 11, 2019 2:26 pm

Mosambiek kampplekke

#1

Post by Leon »

Paar plekke waar ek al gekamp het in Mosambiek.
2001 April begin kamp ek in Mosambiek by Ponta Do Ouro. En van toe af is my see vakansie net in Mosambiek wat baie lekker is.
2001 Desember Ponta Malongane.
2002 Desember Ponta Malongane.
2003 Desember Ponta Malongane
2004 Desember gaan ek op Inhambane toe kamp by Gunjata die jaar met die tsunami.
2005 Desember Ponta Malongane.
2006 Desember Ponta Malongane wou weer op gaan Inhambane toe maar my swaer hulle wat eerste keer Mosambiek toe gaan saam my is bang wil nie sovêr op ry nie.
2007 Desember gaan ons op tot by Villancoulos.
En kamp dan by paar nuwe plekke.
Morrungulo kamp wat n mooi plek wil nog weer eendag daar gaan kamp onder Coconut bome op gras en gelyk met die see.
White Sands kamp maar sal nooit weer daar kamp nie.
Kampplek was regoor Flamingo bay wat paar jaar trug afgebrand het en soos Barra. Toffo sal ek ook nie kamp nie. Gaan kyk altyd vir n dag hoe lyk dit daar dis al.
Ek sal nooit weer daar op die punt gaan kamp nie.
Toe vir n paar jaar was ek nie Mosambiek toe nie.
2010 Desember Macaneta eiland kamp by my neef se plek net voor Tan n biki.
2011 Augustus gaan op Casarei toe baie lekker net bokant Pomene waar ons ook gaan kuier het met n rubber duck.
2012 Horizonte toe net bokant Paindane.
2013 April Casarei toe.
2015 Desember Paindane kamp en sal ook nie sommer weer daar kamp nie plek daai tyd baie oorvol.
2017 Desember Cumbini kamp baie lekker plek met eie badkamer .
2019 Desember Cumbini kamp.
2021 Desember Cumbini kamp.
Sal weer dalk eendag gaan kamp in Mosambiek dis my see vakansie plek.
Het oor geslaap as ons op ry Inhambane toe.
En dan het ek ook paar keur deur Pafuri en Goriyondo grens pos gegaan. En natuurlik Komatipoort.

User avatar
Mad Manny
Location: Johannesburg
Has thanked: 780 times
Been thanked: 1312 times
Posts: 7182
Joined: Thu Mar 29, 2018 9:31 am

#2

Post by Mad Manny »

Dankie Leon, wat is hudelik, jou guns telling plek in Moz...?
"No one ever got stuck - in mid air!"

2010 Fortuner D-4D 4x4 'Fearless'
2006 Conqueror Conquest 'Gearless'

Leon
Location: Koster North West Province
Has thanked: 4 times
Been thanked: 26 times
Posts: 256
Joined: Mon Nov 11, 2019 2:26 pm

#3

Post by Leon »

Mad Manny wrote:
Tue Jul 16, 2024 6:34 am
Dankie Leon, wat is hudelik, jou guns telling plek in Moz...?
Manny beslis Cumbini daar bo net 4 kampplekke met hulle eie badkamer geriewe , 2 as jy in kom by die hek en dan die ander 2 aan die regter kant van die kamp en kyk lekker oor die see uit. En as jy klein kinders het daar is n swembad ook.

Leon
Location: Koster North West Province
Has thanked: 4 times
Been thanked: 26 times
Posts: 256
Joined: Mon Nov 11, 2019 2:26 pm

#4

Post by Leon »

Net by sê het nog net eenkeer n bribe betaal in al die jare en dit was begin 2022 oppad huis toe. Toe was ek bietjie haastig saam met my swaer trug huis toe. En nog nooit ander moeilikheid gehad of gekry nie.

jakeslouw
Location: De Wildt
Has thanked: 230 times
Been thanked: 360 times
Posts: 856
Joined: Mon Apr 04, 2022 9:38 am
Contact:

#5

Post by jakeslouw »

Ek geniet altyd Inhambane en noord van dit vir n lang breek.

Maar vir so n mid-week ding is Ponta die beste buite seisoen.

Leon
Location: Koster North West Province
Has thanked: 4 times
Been thanked: 26 times
Posts: 256
Joined: Mon Nov 11, 2019 2:26 pm

#6

Post by Leon »

Jakes stem vir n kort tyd is ponta malogane lekker. Ons al net vir n lang naweek op gery casarei toe daar bokant pomene.
Ja en dan het ek en my vrou paarkeer alleen gery soos deur die Limpopo daar bo by Mapi deur river en by buffalo lodge or geslaap by Heyzel net anderkant die river en volgende dag gery tot onder Villancoulos en dan af Cumbini toe.
Sal baie graag ook bietjie hoor op wil gaan eendag.
Was 1999 laas op ons strande gewees en geswem.

User avatar
LX
Location: Johannesburg
Has thanked: 56 times
Been thanked: 39 times
Posts: 258
Joined: Tue Jul 31, 2018 2:47 pm
Contact:

#7

Post by LX »

Ke ka lebaka la eng re ngwala Dutch entshi ka tsela e? gape gase batho ka moka ba kgonang go bala Ductch, hle, ka kgopelo.
Mr LX
2008 HUMMER H3 Adventure +
2023 LX1 Off-Road Camper Trailer
www.kgobisa.com | info@kgobisa.com

Leon
Location: Koster North West Province
Has thanked: 4 times
Been thanked: 26 times
Posts: 256
Joined: Mon Nov 11, 2019 2:26 pm

#8

Post by Leon »

LX wrote:
Thu Jul 18, 2024 9:36 am
Ke ka lebaka la eng re ngwala Dutch entshi ka tsela e? gape gase batho ka moka ba kgonang go bala Ductch, hle, ka kgopelo.
Dink jy moet probeer engels praat dan kan ons jou dalk verstaan.

User avatar
Redman
Location: Brisbane, Australia
Has thanked: 287 times
Been thanked: 327 times
Posts: 411
Joined: Mon May 09, 2022 7:39 am

#9

Post by Redman »

Leon wrote:
Thu Jul 18, 2024 9:49 pm
LX wrote:
Thu Jul 18, 2024 9:36 am
Ke ka lebaka la eng re ngwala Dutch entshi ka tsela e? gape gase batho ka moka ba kgonang go bala Ductch, hle, ka kgopelo.
Dink jy moet probeer engels praat dan kan ons jou dalk verstaan.
Hy grap juis oor die fread in Afrikaans/Dutch is, so is nogals ironies.

Como este tópico é sobre Moçambique, talvez seja melhor continuarmos a conversa em portuguê

User avatar
Mad Manny
Location: Johannesburg
Has thanked: 780 times
Been thanked: 1312 times
Posts: 7182
Joined: Thu Mar 29, 2018 9:31 am

#10

Post by Mad Manny »

The Thread should be in Portuguese.
LX is just being a Puta.
"No one ever got stuck - in mid air!"

2010 Fortuner D-4D 4x4 'Fearless'
2006 Conqueror Conquest 'Gearless'

BushWacker
Location: Johannesburg
Has thanked: 295 times
Been thanked: 150 times
Posts: 2003
Joined: Tue Apr 03, 2018 6:27 pm

#11

Post by BushWacker »

Listen here Chaps …

… thats enough mumbling in the ranks,
move along.
... Famous Fiver VoorLoper ...
... Veni Vidi Vici ...

jakeslouw
Location: De Wildt
Has thanked: 230 times
Been thanked: 360 times
Posts: 856
Joined: Mon Apr 04, 2022 9:38 am
Contact:

#12

Post by jakeslouw »

eu fala poco portugues

Post Reply