Page 1 of 1
Dinokeng
Posted: Mon Jul 27, 2020 9:17 pm
by Leon
Het lekker verlede naweek gekamp daar in Dinokeng resevaat in die bos.
Re: Dinokeng
Posted: Mon Jul 27, 2020 9:37 pm
by Mad Manny
Wow! the 6th time you posted this & the first time you didn't delete it...
Tell us more...
Re: Dinokeng
Posted: Tue Jul 28, 2020 1:00 pm
by Leon
Manny sorry man het gesukkel om fotos op te sit.
Re: Dinokeng
Posted: Tue Jul 28, 2020 3:36 pm
by Nico-MAD
Lekka. Where in Dinokeng. I love that spot at Mooi Plasie next to the river.
Re: Dinokeng
Posted: Wed Jul 29, 2020 9:18 pm
by Leon
Ja is baie lekker daar. En was by KYLEU Bush Camp gewees en dis een van my lekkerste kampplekke in Dinokeng met eie badkamer geriewe in die bos.