







Rivier grasperk het ook bietjie aandag gekry.
Binnekort sal mens seker 50 mense gemaklik kan huisves sonder dat hulle mekaar pla.
Begin more met die lapa se groot communal fire pit. 3m deursnit. Ons bou solank die fire pit, maar daar moet n lapa bo-oor dit gebou word as ek eendag tyd en geld het.