My wife and mom will need a ladder to get in and out.
The VW family discount.
I do believe the 3 l amarok will be better at towing than the 2 l Raptor.
The choice was between the 2l Ranger and the VW and I chose the VW.
I can't say I blame you.
small diesel motors with big loads just don't work well. They may well have the torque and power figures, but it's not as drivable as the numbers say. I prefer my Power and Torque on tap - not mail order.
but I guess we'll get to have a go in one and see....

So true my very experience with Swambo`s Volla bus. I have this thing about engines with a capacity below 3.0l. I mean engines below 5.0l
Land cruiser se V8 diesel is ook nou op end of life. Word vervang met n v6 diesel
Het dit ook so gelees.
If Appoc only get his arse in gear and explains the inherent torque of a flywheel/ rotating assy of an engine it will be very clear why I am not fond of small engines in 4x4`s. These little diesels looks good on paper but fails to impress with low down torque crucial for serious 4x4 work. Yes they have successfully hide this with the modern multi speed auto boxes. But nothing comes close to a big engine lugging through obstacles or scaling up inclines on idle.
I cannot agree more!!! Furthermore, to wring the torque and power from a small capacity engine means more internal stress which HAS to influence durability. There is NO REPLACEMENT FOR DISPLACEMENT.
I refuse to be POLITICALLY CORRECT to impress others - Deal with it
FLEX is UNDERRATED

No replacement for displacement.... ja en nee.
N 5.7 is seker nicer as n 3.0. Meer torque ens.
Maar groter displacement kom nie outomaties met minder stress wat lange lewe bied nie.
Kom ons vergelyk 2 bakkies, beide min of meer selfde gewig, met engines aan uithoeke van displacement. 2.0 amarok vs 3.2 ranger:
Ek dink die 2.0 amarok is al langer uit as die 3.2 ford ( nie n kenner oor een van 2, maar n raaiskoot), maar vir my klink dit of daar baie meer probleme met die 3.2 is as met die 2.0. Maar, tog, met die siening dat groter altyd beter/meer betroubaar sal wees, sou mens dit anders verwag het. Dit wil voorkom asof daar wel n replacement for displacement plaasvind...
ThysleRoux wrote:Reenen jy vergelyk nou die spreekwoordelike perdedrolle (mag on "drol" gebruik, MalMan?) met vye of 'n vark-kwas met 'n wallet.
Die ontwerp en kawliteit van vervaardiging speel mos 'n groot rol. Hoekom het VW die V6 Amakrok bekendgestel?
Ek verstaan nie. Ek het dan juis 2 soortgelyke bakkies, gewig, vermoe, luuksheid, maar met engine grootes op verskillende uithoeke van spektrum gebruik. En soos dit vir my lyk, is daar nie n afname in betroubaarheid met afname in displacement nie.
Hoekom het hulle n v6 uitgebring? 132 kw was nie genoeg vir sommige mense nie.
Maar steeds 2 verskillende vervaardigers met verskillende kwaliteit- en vervaardigingvermoë/-kriteria. Sommige ontwerpe (Disco TDV6, bv.) is nou maar net nie behoorlik deurdink nie - die Duitsers (so min as wat ek 'n VW aanhanger is moet ek hulle dit toegee) maak nie sommer sulke foute nie, hoewel dit ook soms gebeur. Die enigste rede hoekom enjinkapasiteit by omtrent alle vervaardigers aan die afneem is, is omdat die LIBTARDS hulle dwing om uitlaatgasse te verminder.
I refuse to be POLITICALLY CORRECT to impress others - Deal with it
FLEX is UNDERRATED
ThysleRoux wrote:Maar steeds 2 verskillende vervaardigers met verskillende kwaliteit- en vervaardigingvermoëns. Sommige ontwerpe (Disco TDV6, bv.) is nou maar net nie behoorlik deurdink nie - die Duitsers (so min as wat ek 'n VW aanhanger is moet ek hulle dit toegee) maak nie sommer sulke foute nie, hoewel dit ook soms gebeur. Die enigste rede hoekom enjinkapasiteit by omtrent alle vervaardigers aan die afneem is, is omdat die LIBTARDS hulle dwing om uitlaatgasse te verminder.
Ok, oom Thys. Kom ons vergelyk dan 2.2 ranger met 3.2 ranger. No replacement for displacement... die 3.2 moet dus bitter min gestress wees teenoor die 2.2, en moet nog selfde bakwerk aandryf. Dus moet 3.2 baie meer betroubaar wees as die 2.2...
Nope Reenen - die 2.2 se kraglewering is baie laer as die 3.2. My punt is dat die huidige tendens van groot syfers (wat vergelyk met dié van meer "DISPLACEMENT") uit kleiner enjins te wurg, meer interne stress op die kleiner enjin sit.
As jy die Frod 3.2/2.2 vergelyking wil doen moet jy die 2.2 laat werk teen sy maksimum vermoeë en dit vergelyk met 'n 3.2 wat DIESELFDE werk teen DIESELFDE tempo verrig. Met ander woorde die 3.2 werk nooit teen maksimum vermoeë nie. Onder hierdie omstandighede weet ek nie of die 2.2 langer gaan hou nie.
3.2 = 147 kW en 470 Nm en die 2.2= 118 kW en 385 Nm (ongeveer 80% van die 3.2 se syfers) Logika sê dus vir di 3.2 om dieselfde werk te verrig hoef dit nooit 80% van sy vermoeë te oorskry nie.
Die ander opsie is om 'n 2.2 te boost met 'n Turbo- of Supercharger of 'n SIMBA Chip sodat dit 20% meer verrigting het om die 3.2 te match. Wat gaan dit aan die betroubaarheid doen?
I refuse to be POLITICALLY CORRECT to impress others - Deal with it
FLEX is UNDERRATED
Ek dink dit is waar die verwarring vandaan kom: Om 'n 2,2 met 'n 3.2 te vergelyk.
Die 2.2 was nooit gemaak om die werk van die 3,2 te kan doen nie.
Meeste klein diesel enjins (wat se syfers goed op papier vertoon) doen dit juis, binne sy bestek van wat hy ontwerp is om te doen. En die klein enjin doen dit goed en hy hou lank. Gebruik mens dit om 'n V8/V6 se werk te doen, is jy 'n poepol want jou enjin/tranny gaan eenvoudig net nie hou nie.
In dieselfde asem kan mens dus argumenteer die 3,2 is kak omdat hy nie die sleepvermoe het van 'n scania trok nie. Sodra die 3,2 die werk van 'n Massey Ferguson moet doen, gaan sy enjin ook nie lank hou nie.
Ranger Mildtrak
Scorpio Curry Cruiser
A tos-lookin', lunchbox, lipstick and powder puff carryin' home-built trailer