The House Doctor

Short drive in X-class

Offroad Vehicle Specific Discussions
Reenen
Location: Berg
Posts: 644
Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm

#31

Post by Reenen »

Image

Stock standard. Soos uit fabriek.Flex word beperk deur groter as normaal bande wat teen fenders vas druk.

Oppies3800
Location: Cape Town
Has thanked: 5 times
Been thanked: 1 time
Posts: 402
Joined: Tue Apr 03, 2018 2:41 pm

#32

Post by Oppies3800 »

Voor en agter bladvereImage

Sent from my SM-G920F using Tapatalk

Could this be sarcasm?

User avatar
Hedgehog
Location: Rustenburg
Has thanked: 66 times
Been thanked: 71 times
Posts: 545
Joined: Wed Jun 06, 2018 6:20 am

#33

Post by Hedgehog »

And out comes the rulers...
SSII enabled tool
Sempiternis et fortes

User avatar
KurtG
Location: London
Has thanked: 11 times
Been thanked: 13 times
Posts: 2405
Joined: Fri Mar 30, 2018 12:52 pm

#34

Post by KurtG »

Wait until I bring out my Pajero
Flex is overrated

Ricof4e
Location: Nambia
Has thanked: 601 times
Been thanked: 244 times
Posts: 1756
Joined: Tue Apr 03, 2018 3:40 pm

#35

Post by Ricof4e »

Reenen/Oppies, as ek dit reg verstaan is daai voertuie op julle fotos SFA? Kan mens dit werklik vergelyk met die Nav/X-class?
Ranger Mildtrak
Scorpio Curry Cruiser
A tos-lookin', lunchbox, lipstick and powder puff carryin' home-built trailer

User avatar
ThysleRoux
Location: Cape Town
Been thanked: 1 time
Posts: 949
Joined: Sun Apr 01, 2018 7:32 pm

#36

Post by ThysleRoux »

SNAP Kakkerige"Koffie" !!!!

Die Live Axles is die geheim - nie die vere nie. Dieselfde voertuie as die in die foto's sou heel waarskynlik nog beter ge-"flex" het met coils.
I refuse to be POLITICALLY CORRECT to impress others - Deal with it
FLEX is UNDERRATED :twisted:

Reenen
Location: Berg
Posts: 644
Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm

#37

Post by Reenen »

Ignoreer die voor kant. Kyk agter. Ek sal graag wil
Sien hoeveel die x klas/navara agter kan lig.
Image

Ek het nog nooit een gesien flex, maar ek is nie seker tot hoe n mate daai bakki coil setup kan flex nie.

Mens kan seker sê dit is bakkie, wat nie veronderstel is om te kan fleks nie, want dit moet ‘n ton kan dra. Maar, dan moet die bladvere n vrag van 1.25-1.6 ton dra..

So stock standard, is daar nie juis n flex voordeel op coils bo bladvere nie.

Verander na long arm, en coils doen baie beter. Maar dan kan mens weer baie doen met bledvere ook.

Disco 1 standaard bv, flex baie simpel voor die coils uitval. So mens moet eers speel met hulle.

Reenen
Location: Berg
Posts: 644
Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm

#38

Post by Reenen »

Ek het nou die dag selfde opstical gedoen met 2 stock setups.

Bladveer het geflex tot onder, coil setup se coils het bly uitval. Mens moet eers hose clamps en locating cones insit om dit teen te werk.

Reenen
Location: Berg
Posts: 644
Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm

#39

Post by Reenen »

En daar sien ek ek het basies net herhaal wat grips klaar gesê het.

Reenen
Location: Berg
Posts: 644
Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm

#40

Post by Reenen »

ThysleRoux wrote:SNAP Kakkerige"Koffie" !!!!

Die Live Axles is die geheim - nie die vere nie. Dieselfde voertuie as die in die foto's sou heel waarskynlik nog beter ge-"flex" het met coils.
Ek kan dit seker toets. Ek het een met coils voor en agter.

Jy reken die coil setup sal bladveer “outflex”

Disco1 doen nie, ek sal patrol met patrol vergelyk

Mike Nel
Location: Cape Town
Has thanked: 43 times
Been thanked: 81 times
Posts: 1460
Joined: Sun Apr 08, 2018 7:22 am

#41

Post by Mike Nel »

Kom ons begin n Flex Thread
2017 Land Cruiser 200
2022 Corolla Cross (Yes. It's a Hybrid)
BushLapa Ratel nr 731

User avatar
ThysleRoux
Location: Cape Town
Been thanked: 1 time
Posts: 949
Joined: Sun Apr 01, 2018 7:32 pm

#42

Post by ThysleRoux »

Reenen, all else being equal - is ek oortuig coils sal beter flex

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

I refuse to be POLITICALLY CORRECT to impress others - Deal with it
FLEX is UNDERRATED :twisted:

Reenen
Location: Berg
Posts: 644
Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm

#43

Post by Reenen »

ThysleRoux wrote:SNAP Kakkerige"Koffie" !!!!

Die Live Axles is die geheim - nie die vere nie. Dieselfde voertuie as die in die foto's sou heel waarskynlik nog beter ge-"flex" het met coils.
Reenen wrote:
ThysleRoux wrote:SNAP Kakkerige"Koffie" !!!!

Die Live Axles is die geheim - nie die vere nie. Dieselfde voertuie as die in die foto's sou heel waarskynlik nog beter ge-"flex" het met coils.
Ek kan dit seker toets. Ek het een met coils voor en agter.

Jy reken die coil setup sal bladveer “outflex”

Disco1 doen nie, ek sal patrol met patrol vergelyk
Thys, Basies selfde voertuie, een met coil, een met bladveer, soos jy gevra het.
Image
Image

Forlift size verskil, so effek is groter as wat wil voorkom.
Die bladveer het sowat 1000mm flex, die coilspring 600mm

User avatar
ThysleRoux
Location: Cape Town
Been thanked: 1 time
Posts: 949
Joined: Sun Apr 01, 2018 7:32 pm

#44

Post by ThysleRoux »

Lift op albei dieselfde? Shock lengte (dit is gewoonlik wat coil sprung voertuie se afwaartse drop beperk)?

Vra maar net, want die een op bladvere lyk vir my meer ge-"mod"
I refuse to be POLITICALLY CORRECT to impress others - Deal with it
FLEX is UNDERRATED :twisted:

Reenen
Location: Berg
Posts: 644
Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm

#45

Post by Reenen »

Een op bladvere het stock bladvere met stock shackles.
Het wel n spring over axle conversion wat n lift gee, maar niks aan stock vere se artikulasie.
Kry baie na aan presies selfde mm flex voor en na die axle swop, so dit doen niks aan flex nie.
Skokbrekers. Ek het skokbrekers gekies volgens compressed en maks extended lengtes soos op shock mounts geneem voor ek shocks ingesit het. Standaard gabriel safarie skokbrekers, net volgens lengte gekies. (As jy te kort skokbreker in sit, is dit jou fout, nie die suspension setup sin)

Post Reply