Page 1 of 2

[emoji3541]

Posted: Mon Jul 23, 2018 4:48 pm
by Reenen
[emoji3541]

Re: Keuses keuse. 2.5 dc 4x4 np300 of nie

Posted: Mon Jul 23, 2018 7:06 pm
by Johannes
Just do it !

Re: Keuses keuse. 2.5 dc 4x4 np300 of nie

Posted: Mon Jul 23, 2018 7:33 pm
by KurtG
That’s a bargain. If you want to drive a bakkie with an extra back seat, this is the best option. Otherwise you should get an SUV. Just do it!

Keuses keuse. 2.5 dc 4x4 np300 of nie

Posted: Mon Jul 23, 2018 8:50 pm
by Reenen
[emoji3541]

Re: Keuses keuse. 2.5 dc 4x4 np300 of nie

Posted: Mon Jul 23, 2018 9:03 pm
by KurtG
Reenen wrote:
KurtG wrote:That’s a bargain. If you want to drive a bakkie with an extra back seat, this is the best option. Otherwise you should get an SUV. Just do it!
Plaasbakkie. My werk is besig om te verander dat ek n agterseat nodig het, maar dit moet nog steeds n basiese plaasbakkie wees.
Ek het n suv, so het nie nog een nodig.
Presies my punt! En jy weet daai NP300 sal die job kan doen

Re: Keuses keuse. 2.5 dc 4x4 np300 of nie

Posted: Mon Jul 23, 2018 9:10 pm
by XJ Junkie
It’s a brilliant no-nonsense bakkie that can also 4x4.

At that show in the Northern Cape they had one called a Rogue, with leather, black wheels & some other bits. Is that one also available?

Re: Keuses keuse. 2.5 dc 4x4 np300 of nie

Posted: Wed Jul 25, 2018 6:50 am
by Mad Manny
So the only competition to the NP300 DC 4x4 is the Mahindra S10 DC 4x4 which seems to have a lot more features and is not as cramped, but it costs a bit more?

Be interesting to see a side by side comparison of the two vehicles....

Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Re: Keuses keuse. 2.5 dc 4x4 np300 of nie

Posted: Wed Jul 25, 2018 9:11 am
by Ricof4e
Soos ek vir jou op 'n ander non-related forum geskryf het, koop die ding. Ek het een vir 3 jaar gery - en hy het gewerk.

Beter waarde vir geld gaan jy nie kry nie.

Die meeste kommersiele boere in Nam ry die bakkie op hul plase. Die goed kan 'n pakslae vat en is maklik om reg te maak.

Die Mahindra is kak.

Keuses keuse. 2.5 dc 4x4 np300 of nie

Posted: Wed Jul 25, 2018 2:54 pm
by Reenen
[emoji3541]

Re: Keuses keuse. 2.5 dc 4x4 np300 of nie

Posted: Wed Jul 25, 2018 3:37 pm
by Ricof4e
Reenen wrote:
Wed Jul 25, 2018 2:54 pm
Ricoffy wrote:Soos ek vir jou op 'n ander non-related forum geskryf het, koop die ding. Ek het een vir 3 jaar gery - en hy het gewerk.

Beter waarde vir geld gaan jy nie kry nie.

Die meeste kommersiele boere in Nam ry die bakkie op hul plase. Die goed kan 'n pakslae vat en is maklik om reg te maak.

Die Mahindra is kak.
Ek sal nie mahindra koop.

Ek is tempted om te koop, maar my sc het nou 20000km op, en ek koop nog vrag motor ook binnekort. Bietjie motivering nodig.

En dan staan my vrou se v9x ook amper op 200 000, so die sal ook een of ander tyd vervang moet word. Maar ek soek nie die np300 as vervanging vir v9x. V9x is ons kar en toer sleepvoertuig, np300 is te lig daarvoor.

Of die volg opsie, koop n 4x4 navara vir my vir werksbakkie, en laat my vrou die v9x hou vir nog 3 jaar. Dan gebruik ek die nuwe navara as toerkar ook. Maar ek wag nog vir die 3.0 v6 merc engine Navara om uit te kom.
Jou voertuie is nog nat-nuut in Nissan terme.

Ek het my NP300 op die nuwe Navara ingeruil. Die 2.3 is voldoende, maar kan nie naastenby die pakslae van die NP300 vat nie.

As toerkar sal die Navara werk.

Ek dink egter die 3.0 gaan nog twee jaar vat voor ons dit sien. Ek spaar al daarvoor.

Keuses keuse. 2.5 dc 4x4 np300 of nie

Posted: Sat Sep 07, 2019 5:07 pm
by Reenen
[emoji3541]

Keuses keuse. 2.5 dc 4x4 np300 of nie

Posted: Sat Sep 07, 2019 5:07 pm
by Reenen
[emoji3541]

Keuses keuse. 2.5 dc 4x4 np300 of nie

Posted: Sat Sep 07, 2019 5:10 pm
by Reenen
[emoji3541]

Re: Keuses keuse. 2.5 dc 4x4 np300 of nie

Posted: Sun Sep 08, 2019 9:06 am
by Disco Nic
Doen dit!!!

Re: Keuses keuse. 2.5 dc 4x4 np300 of nie

Posted: Mon Sep 09, 2019 3:35 pm
by Ricof4e
Het jy toe gekoop?