Page 3 of 3

Re: 4x4 Hilux 2.4 of 2.8

Posted: Thu Sep 23, 2021 7:01 am
by Ricof4e
It's Leon's attempt at fyn brag and sarcasm at the same time.

Re: 4x4 Hilux 2.4 of 2.8

Posted: Thu Sep 23, 2021 8:51 am
by KurtG
Who edited my post without permission?

Re: 4x4 Hilux 2.4 of 2.8

Posted: Mon Oct 18, 2021 6:34 pm
by Leon
Ek is nog baie gelukkig met my 2.8 en hy doen baie goed

Re: 4x4 Hilux 2.4 of 2.8

Posted: Thu Feb 24, 2022 7:53 pm
by Leon
Nog baie gelukkig met my 2.8 Hilux en was n goeie koop gewees.
Ry baie lekker en dan praat ek nie eers van die diesel vebruik nie , wil hom nou nog net Kaokoland land toe vat eendag.

Re: 4x4 Hilux 2.4 of 2.8

Posted: Thu Feb 24, 2022 8:33 pm
by Mad Manny
Mooi Leon!

Re: 4x4 Hilux 2.4 of 2.8

Posted: Thu Feb 24, 2022 8:45 pm
by Shane
Lekker Leon!

Hoe lyk jou brandstof verbruik met al die speelgoed op?