Page 1 of 3

4x4 Hilux 2.4 of 2.8

Posted: Sat Sep 11, 2021 6:46 pm
by Leon
Manne wat dink julle van die 2.4 en 2.8 Hilux 4x4 wil kyk vir tweede handse een.
Sal verkieslik handrat vat.

Re: 4x4 Hilux 2.4 of 2.8

Posted: Sat Sep 11, 2021 9:04 pm
by HenriSteyn
Vinnie antwoord, probeer die 2.8 kan kry.

Ek het n maatskapy 2.4 6 spoed super cab gery vir die besigheid.

Heeltemal leeg was dit ok. Ek dink gelaai sal dit n probleem wees om in 6e te bly.

6 spoed ratkaste irriteer my want die ratios is so naby aamekaar, en ek was heeltyd besig met ratwisselling.

Maar dis net ek, seker oud en verkies outo.

Voorspoed met die besluit.

Re: 4x4 Hilux 2.4 of 2.8

Posted: Sat Sep 11, 2021 10:17 pm
by Mad Manny
They developed a 2.4 then enlarged it to 2.8 for certain markets.
Many countries only get the option of the 2.4.
In SA many people only bought the 2.8 in order to get that trim level.

If you are buying used, you'd be looking at the 130kW 2.8. (Pre power upgrade).
I would say look for the colour, trim level etc. you want, if that's in a 2.4, buy it, if it's a 2.8, that's fine too...

Re: 4x4 Hilux 2.4 of 2.8

Posted: Sat Sep 11, 2021 10:18 pm
by Johannes
Leon , jy is gewoond aan krag :lol: So ek sou voorstel , gaan toets bestuur altwee . Net my opinie. Dan besluit jy.

Re: 4x4 Hilux 2.4 of 2.8

Posted: Sat Sep 11, 2021 10:20 pm
by Mad Manny
Personally I'd rather buy a isuzu D-Max 3.0 D-Tec....

Re: 4x4 Hilux 2.4 of 2.8

Posted: Sat Sep 11, 2021 10:27 pm
by Johannes
Agree Manny . But the we wait for Wessel to come tell us how crap Isuzu is :shock:
But , yes , the new Isuzu is great .

Re: 4x4 Hilux 2.4 of 2.8

Posted: Sun Sep 12, 2021 5:10 am
by grips
Leon my seun het `n 2.8. Familie het `n 2.4. Die 2.8 gee tot 12km/l teen 120. Jy verwissel ook selde ratte met die 2.8 wat nie die geval met die 2.4 is nie.

Re: 4x4 Hilux 2.4 of 2.8

Posted: Sun Sep 12, 2021 6:39 am
by LesseW
Ek en n pel met n 2.4 het nou die dag saam op die snelweg gery, hy het heel pad by my gebly en soms het ek die Prado flatout getrap om hom te toets.

Vraag is as mens hom begin laai…. Ek dink dan wil mens eerder die 2.8 he vir krag, spoed en dat mens nie heeltyd ratte wissel nie.

Bly weg van Isuzu af, ek het n lang storie om oor een te vertel


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 4x4 Hilux 2.4 of 2.8

Posted: Sun Sep 12, 2021 7:53 am
by Leon
More manne en baie dankie vir julle trugvoer en raad ek waardeur.

Re: 4x4 Hilux 2.4 of 2.8

Posted: Sun Sep 12, 2021 9:10 am
by KurtG
LesseW wrote:Ek en n pel met n 2.4 het nou die dag saam op die snelweg gery, hy het heel pad by my gebly en soms het ek die Prado flatout getrap om hom te toets.

Vraag is as mens hom begin laai…. Ek dink dan wil mens eerder die 2.8 he vir krag, spoed en dat mens nie heeltyd ratte wissel nie.

Bly weg van Isuzu af, ek het n lang storie om oor een te vertelImage


Sent from my iPhone using Tapatalk
“Een” uit hoeveel tien duisend wereldwyd oor die jare? Image

4x4 Hilux 2.4 of 2.8

Posted: Sun Sep 12, 2021 9:36 am
by LesseW
Een was genoeg vir my om hulle te haat soos pes


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: 4x4 Hilux 2.4 of 2.8

Posted: Tue Sep 14, 2021 5:59 pm
by Leon
Mad Manny wrote:
Sat Sep 11, 2021 10:20 pm
Personally I'd rather buy a isuzu D-Max 3.0 D-Tec....
Manny waarom se jy jy sal liewer n Isuzu D-Max koop , is hy beter as die Toyota,s

Re: 4x4 Hilux 2.4 of 2.8

Posted: Tue Sep 14, 2021 6:26 pm
by Mad Manny
Isuzu's are more reliable, that 3.0 D-Teq is a fantastic motor &, when buying used, are sightly better priced.

Re: 4x4 Hilux 2.4 of 2.8

Posted: Tue Sep 14, 2021 6:53 pm
by Leon
Manny thanks for the info.

Re: 4x4 Hilux 2.4 of 2.8

Posted: Fri Sep 17, 2021 6:52 pm
by Leon
Toe vir my n 2.8 Toyota 4x4 gekoop lae kilos op en mooi toestand