TJ versus Patrol: help me decide
-
- Location: Johannesburg
- Has thanked: 37 times
- Been thanked: 191 times
- Posts: 208
- Joined: Mon Oct 25, 2021 12:41 pm
I think with the OM606 you can make more power than the M57, but apparently spares could be a problem in SA.
2005 TD42 "Masewa"
1996 TB48 "Skilpad"
1993 TB42 "Shortie"
1985 SD33 "Toro"
1996 TB48 "Skilpad"
1993 TB42 "Shortie"
1985 SD33 "Toro"
-
- Location: De Wildt
- Has thanked: 230 times
- Been thanked: 360 times
- Posts: 856
- Joined: Mon Apr 04, 2022 9:38 am
- Contact:
Indeed. The OM605/606 is used extensively in engine swops for Merc Sprinter taxis. And getting somebody good to tweak the mechanical pump is a mission.
The M57 is basically a standalone ECU and mini harness, a high pressure fuel pump and it's will run.

- Shane
- Location: Hennenman/Virginia
- Has thanked: 77 times
- Been thanked: 95 times
- Posts: 1014
- Joined: Sun Jul 21, 2019 10:29 pm
https://www.facebook.com/marketplace/it ... 848528704/
Hey Jakes, here is a cheapy to consider.
Sent from my SM-G998B using Tapatalk

Sjoe, was lanklaas hier. Hier is net n paar goed wat ek nie verstaan nie.
Td42:
Hier word paar keer genoem dat geen fabriek td42t ingekom het nie.
Dat die bonnet scoop alleenlik vir Zd30 met intercooler bo op engines is.
Net n korreksie:
Die td42ti was ingebring in gq en gu weergawes
Ek het 2 x 4.2 bakkies. DX 4.2 turbo intercooled het groot op deur gestaan, met bonnet scoop

Ek het ook n 4.5 gu waarvan 4.5 met fabriek turbo diesel vervang is.
Met grootste front mount intercoolers wat ek kan fit, is daar geen egt probleme. Oor al 3.
En hulle maak tussen 150 en 190 kw. En stretch loop met 37” Bande.

Die qd32 is nie Di nie, dit is nog pre combustion chamber.
ZD30:
Ek persoonlik, maar ek love hulle. Ek het 3. 2 in gu stadiewa, 1 handrat, een auto, 1 in hardbody.
Hardbody, 170kw, stasiewaens 190 kw, al 3 bo 600nm. Weereens grootste frontmount intercoolers, en variabele turbos. Op gu’s is turbos vw beheerders op, op hardbody meganies.
Snaaks, die Zd30 di is meer gevoelig vir egt, maar nog steeds nie regtig ooit bo 550 pre turbo nie.my Zd30 auto loop op 37”, hoef nie eens ratios op diffs te gedoen het, al het ek dit gekoop en lê op rak.

Die een 4.2 het masiewe turbo, selfs by 2 bar boost nog nie egt’s nie. Omtrent Nooit bo 400 pre turbo. Gewoontlik onder 250.
Rd28:
Ek het myne nou uitgesort. Krag is heel ok nou, baie meer as was, low down torque ook heel goed nou.
Al probleem is button clutch laat los soms op 2 bar boost.
M57:
Ek is besig met een in n safari bakkie met 37” op beatlocks
Llwellyn maak op sy kortgat patrol met m57 410kw en 1100nm. M57 is redelik maklik om krag mee te maak.

Last edited by Reenen on Sat Aug 17, 2024 10:14 am, edited 2 times in total.
Die zd30’s is nice op gu stasiewaens, die td42’s is nice op gu bakkies.