Page 4 of 4

Re: Nissan Navara D23 issues

Posted: Thu Apr 25, 2019 8:22 pm
by Ricof4e
Ek bly glo dat hulle aan die ecu gekarring het oor die boostpyp. Ek hoop hulle sort dit uit

Re: Nissan Navara D23 issues

Posted: Sat Apr 27, 2019 11:48 am
by Reenen



Ok, daar is lyk my vordering.
Onafhanklike ou het begin toets en speel.

Die lae torque:
Op n unloaded dyno, hou die navaras se turbo terug, om turbos te spaar. Die oomblik as die dyno geload word met n rem, kom die krag wel in. Tot 450nm. So, in my baie limited kennis, solank as wat die bakkie nie die krag nodig het nie, maak hy dit nie. As hy dit egter nodig het, kom dit wel in. Die manier van toetsing was foutief.

Ons wag vir nissan se toetsing, en hul terugvoering, en hul moontlikke updated map.


Re: Nissan Navara D23 issues

Posted: Thu May 02, 2019 2:18 pm
by Ricof4e
Reenen, is daar al enige updates oor die saak?

Re: Nissan Navara D23 issues

Posted: Thu May 02, 2019 3:56 pm
by Reenen
Beloof vir more

Re: Nissan Navara D23 issues

Posted: Thu May 02, 2019 4:28 pm
by Ricof4e
Reenen wrote:
Thu May 02, 2019 3:56 pm
Beloof vir more
Laat weet my asb sodra jy iets weet.

Groete