WHat do you replace a Defender with?
Spandeer die R5000 odd om die chery reg te maak, koop n klein bakkie, hou die defender
- Crips
- Location: Ekurhuleni
- Has thanked: 6 times
- Been thanked: 7 times
- Posts: 319
- Joined: Wed Mar 28, 2018 8:04 pm
Ja nee Reenen, na ek die Mahindra gery het het my gat sommer ophou jeuk ook.Reenen wrote:Spandeer die R5000 odd om die chery reg te maak, koop n klein bakkie, hou die defender
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Chris
2016 Ford Everest XLT 3.2 Auto
1999 Jurgens Explorer
2016 Ford Everest XLT 3.2 Auto
1999 Jurgens Explorer
Sorry, het die laaste 15 psts gemis, sien die herstel is R13000.
Is R13000 met nuwe engine en klein bakkie nie nog steeds beste opsie nie. Die defender sal die R13000 in waarde toeneem binne 6 maande, so dan kos die chery verniet, en jy hou die defender...
Is R13000 met nuwe engine en klein bakkie nie nog steeds beste opsie nie. Die defender sal die R13000 in waarde toeneem binne 6 maande, so dan kos die chery verniet, en jy hou die defender...
- Crips
- Location: Ekurhuleni
- Has thanked: 6 times
- Been thanked: 7 times
- Posts: 319
- Joined: Wed Mar 28, 2018 8:04 pm
Het die week wat verby is 2de opinie/quote gekry. Het R7200 gequote, wat baie beter as R13000 en dit klink ook bietjie meer realisties.Reenen wrote:Sorry, het die laaste 15 psts gemis, sien die herstel is R13000.
Is R13000 met nuwe engine en klein bakkie nie nog steeds beste opsie nie. Die defender sal die R13000 in waarde toeneem binne 6 maande, so dan kos die chery verniet, en jy hou die defender...
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Chris
2016 Ford Everest XLT 3.2 Auto
1999 Jurgens Explorer
2016 Ford Everest XLT 3.2 Auto
1999 Jurgens Explorer
Myvolg voorstel was 2dehandse engine, want n volledige chery wat gerol het met running engine is R8000
So engine moet gekry word vir rondom R5000
R7200 is party keer net soveel as n dc of suv se 30000km interval diens....
So engine moet gekry word vir rondom R5000
R7200 is party keer net soveel as n dc of suv se 30000km interval diens....
Dan is R10000 om die chery reg te maak kleingeld as dit sal beteken jy kan die beast hou
Wat ek nog heelpad sê. Sy waarde styg omtrent R3000 per maand. So, die chery is n baie goeie belegging. Want deur chery te hou, kan jy die landy hou, en gesamentlik styg hul waarde met R2990 permaand...
Fix chery, koop R60 000 se chev ute as daily vir besigheid.
Fix chery, koop R60 000 se chev ute as daily vir besigheid.
- Flipside
- Location: Tshwane
- Has thanked: 16 times
- Been thanked: 46 times
- Posts: 377
- Joined: Thu Apr 05, 2018 6:47 pm
What is the chance of buying a Chery engine from scrapyard / importers and simply swopping it out. Should cost less.
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
Flip
Member: 4x4 AG & Suzuki4x4GP, ORRA AG24
Awesome: Suzuki Jimny;
SilverTank: Mitsubishi Pajero;
Member: 4x4 AG & Suzuki4x4GP, ORRA AG24
Awesome: Suzuki Jimny;

SilverTank: Mitsubishi Pajero;

- Crips
- Location: Ekurhuleni
- Has thanked: 6 times
- Been thanked: 7 times
- Posts: 319
- Joined: Wed Mar 28, 2018 8:04 pm
Only problem with that is you do not know what it looks like on the inside and should probably rebuild it anyway and then you still have to do police clearance and all that fun stuff.Flipside wrote:What is the chance of buying a Chery engine from scrapyard / importers and simply swopping it out. Should cost less.
Sent from my iPad using Tapatalk
Would probably end up being more than the R7200 I was quoted?
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Chris
2016 Ford Everest XLT 3.2 Auto
1999 Jurgens Explorer
2016 Ford Everest XLT 3.2 Auto
1999 Jurgens Explorer