Page 1 of 1
[emoji3541]
Posted: Sat May 04, 2019 5:53 pm
by Reenen
[emoji3541]
Die perfekte backflip
Posted: Sat May 04, 2019 5:54 pm
by Reenen
[emoji3541]
Re: Die perfekte backflip
Posted: Sat May 04, 2019 6:00 pm
by Chris Stoffel
'n Sitplek gordel en 'n nek brace gaan miskien handig wees, sou ek raai?
En iemand om jou bier vas te hou.
Die perfekte backflip
Posted: Sat May 04, 2019 7:26 pm
by Reenen
[emoji3541]
Re: Die perfekte backflip
Posted: Sat May 04, 2019 8:08 pm
by Mike Nel
Reenen wrote: ↑Sat May 04, 2019 7:26 pm
Drink jy as jy wheel?
Altyd
Re: Die perfekte backflip
Posted: Sat May 04, 2019 8:35 pm
by Chris Stoffel
Reenen wrote: ↑Sat May 04, 2019 7:26 pm
Drink jy as jy wheel?
Net wanneer ek backflips doen, ja.
Die perfekte backflip
Posted: Sat May 04, 2019 9:12 pm
by Reenen
[emoji3541]
Re: Die perfekte backflip
Posted: Sat May 04, 2019 9:14 pm
by Jeanvn
Bou n ramp en neem videos!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Die perfekte backflip
Posted: Sun May 05, 2019 9:39 am
by Mike Nel
Versoekie van die peanut gallery
Die dag as jy die ding gaan probeer wil ek kom kyk. Ek dink baie mense gaan wil kom kyk.
Die perfekte backflip
Posted: Sun May 05, 2019 10:05 am
by Reenen
[emoji3541]
Re: Die perfekte backflip
Posted: Mon May 06, 2019 12:05 pm
by Samaya
Dink jy gaan meer krag op die agterwiele nodig he omdat hulle langer in kontak met die grond gaan wees
Re: Die perfekte backflip
Posted: Mon May 06, 2019 12:18 pm
by Scratch
Saw this backflip on Saturday.
https://youtu.be/KZGJtNxiizE
Sent from my SM-N950F using Tapatalk