Page 1 of 3
[emoji3541]
Posted: Mon Dec 03, 2018 3:46 pm
by Reenen
[emoji3541]
Re: Voel jy die behoefte om jou freeflow te rev as jy 4x4
Posted: Mon Dec 03, 2018 3:50 pm
by Oppies3800
.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Re: Voel jy die behoefte om jou freeflow te rev as jy 4x4
Posted: Mon Dec 03, 2018 6:39 pm
by Chris Stoffel
Reenen wrote: ↑Mon Dec 03, 2018 3:46 pm
Indien wel, hoekom?
Gaan 4x4 jy nie om die rustigheid en natuurskoon te geniet nie? Hoekom dan n aftermarket freeflow pyp wat dit vir die res van ons bederf?
Wonder net...
Om die engine beter te kan hoor, my kind.
Re: Voel jy die behoefte om jou freeflow te rev as jy 4x4
Posted: Mon Dec 03, 2018 6:40 pm
by Mike Nel
Dit hang seker maar af hoe tappit jy is.
Re: Voel jy die behoefte om jou freeflow te rev as jy 4x4
Posted: Mon Dec 03, 2018 7:26 pm
by KurtG
Oppies3800 wrote:.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Net so! [emoji1787]
Re: Voel jy die behoefte om jou freeflow te rev as jy 4x4
Posted: Mon Dec 03, 2018 8:10 pm
by Mike Nel
Oppies3800 wrote: ↑Mon Dec 03, 2018 3:50 pm
.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
That’s the sound it makes just before it goes into the dam
Voel jy die behoefte om jou freeflow te rev as jy 4x4
Posted: Mon Dec 03, 2018 8:35 pm
by Reenen
[emoji3541]
Re: Voel jy die behoefte om jou freeflow te rev as jy 4x4
Posted: Mon Dec 03, 2018 10:06 pm
by Jeanvn
Ek het my TJ gekoop met n free flow.
As ek bietjie in sand speel dan is hy maar soms by die limiter, dit is mos maar waarvoor sand ry daar is. [emoji16]
Berg roetes, net as dit moet maak ek hom bietjie bymekaar.
Rev ek hom, nee.
Sou ek self een ingesit het, nee.
Gaan ek betaal om dit uit te haal, nee.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Voel jy die behoefte om jou freeflow te rev as jy 4x4
Posted: Tue Dec 04, 2018 6:27 am
by Hedgehog
Reenen wrote: ↑Mon Dec 03, 2018 3:46 pm
Gaan 4x4 jy nie om die rustigheid en natuurskoon te geniet nie? Hoekom dan n aftermarket freeflow pyp wat dit vir die res van ons bederf?
Nee, 4x4 issie kamp nie.. Jy 4x4, dan kamp jy.. Jy kannie 4x4 en kamp gelyk nie. Duh
As jy 4x4 dan 4x4 jy... Dit behels diesel knetter en/of petrol brulle...
Wanneer jy kamp dan kamp jy.. Dit behels gesels, lag, n vuur en stilte om dit...
Gewwoonlik 4x4 jy totdat jy kamp... of jy kamp totdat jy 4x4...

Re: Voel jy die behoefte om jou freeflow te rev as jy 4x4
Posted: Tue Dec 04, 2018 7:03 am
by Mike Nel
Niks so mooi soos die geluide wat engins maak in duine of op berge nie. Revv hom, anders kom jy nie bo uit nie.
Maar die manne met hulle dik exhauste by die mall en verkeersligte wat hulle stemme dik maak, is belaglik.
Voel jy die behoefte om jou freeflow te rev as jy 4x4
Posted: Tue Dec 04, 2018 9:40 am
by Reenen
[emoji3541]
Re: Voel jy die behoefte om jou freeflow te rev as jy 4x4
Posted: Tue Dec 04, 2018 9:44 am
by ThysleRoux
Mike Nel wrote: ↑Tue Dec 04, 2018 7:03 am
Niks so mooi soos die geluide wat engins maak in duine of op berge nie. Revv hom, anders kom jy nie bo uit nie.
Maar die manne met hulle dik exhauste by die mall en verkeersligte wat hulle stemme dik maak, is belaglik.
Ek hou nie daarvan om 'n enjin op te wen as hy nie "under load" is nie (in neutral), maar terwyl hy werk, moet hy PRAAT!!
Ek JEUK om so 'n affêre te fit:
Voel jy die behoefte om jou freeflow te rev as jy 4x4
Posted: Tue Dec 04, 2018 9:48 am
by Reenen
[emoji3541]
Re: Voel jy die behoefte om jou freeflow te rev as jy 4x4
Posted: Tue Dec 04, 2018 9:52 am
by ThysleRoux
Reenen wrote: ↑Tue Dec 04, 2018 9:48 am
ThysleRoux wrote:Mike Nel wrote: ↑Tue Dec 04, 2018 7:03 am
Niks so mooi soos die geluide wat engins maak in duine of op berge nie. Revv hom, anders kom jy nie bo uit nie.
Maar die manne met hulle dik exhauste by die mall en verkeersligte wat hulle stemme dik maak, is belaglik.
Ek hou nie daarvan om 'n enjin op te wen as hy nie "under load" is nie (in neutral), maar terwyl hy werk, moet hy PRAAT!!
Ek JEUK om so 'n affêre te fit:
EXHAUST DUMP.JPG
Cool, ek wou dit doen met sommer n cobra kraan, die lyk egter makliker. Waar?
https://www.banggood.com/CNSPEED-3-Inch ... rehouse=CN
Re: Voel jy die behoefte om jou freeflow te rev as jy 4x4
Posted: Tue Dec 04, 2018 9:54 am
by ThysleRoux