Reenen wrote: ↑Mon Feb 11, 2019 7:23 am
O, ek dog jy sê dit maak glad nie sin in ovelanding. Jou verkeerd verstaan.
Sorry. Ek lees weer my sin en dit maak vir my ook nie sin nie

Ek moes by gesê het dat dit in seker gevalle in overlanding nie sin maak nie