Healthy Sleep

1HD-FTE OR D4D?

User avatar
rudi.hinze
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 87
Joined: Tue Mar 26, 2019 7:16 pm

#16

Post by rudi.hinze »

Reenen wrote:
rudi.hinze wrote: Nuwe Cruisers het nuwe boks in waar die 5de en 2de langer bene het. Hulle is so 2.6k rpm op 120 (dink ek), voor mens groot mens wiele op sit en hom lift.
Die een wat ek gewoontlik ry is n 2017 model. Nog die 2800rpm op 120. Miskien moet ek besef die cruiser is net nie n 130+ cruiser nie.

Maar my vrou se voertuig double altyd op as my vakansie sleep en toer voertuig.

Ek is besig aan beplan vir n dubbel as sleepwa wat my speelgoed kan oplaai. My speel karre begin nou die 37-44” bande merknraak, waar ek nie meer lus is om dit 400km pad langs te ry na event nie. En goed breek maar, so ek moet of begin sleep, of n dc 3 ton vragmotor kry.

So ek soek iets wat 3 ton gemaklik sal sleep.


Ander opsie, dat sy haar navara langer hou, of iets heeltemal ligter, en ek sleep wa met Patrol.
3 ton is swaar. As jy gaan Cruiser koop, los maar die Exedy of Terrain Tamer clutch upgrade en gaan direk vir NPC clutch en flywheel goed uit Oz. Baie duurder maar gaan jou beter dien in die long run. Clutch gevoel is baie sag en engagement is in die middel van die pedal stroke in plaas van laag, waarvan ek hou.

En begin Gturbo in Oz Google.

Sent from my BV6800Pro using Tapatalk


Reenen
Location: Berg
Posts: 644
Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm

#17

Post by Reenen »

Last edited by Reenen on Sun Aug 11, 2019 9:49 pm, edited 1 time in total.

User avatar
rudi.hinze
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 87
Joined: Tue Mar 26, 2019 7:16 pm

#18

Post by rudi.hinze »

Reenen wrote:
rudi.hinze wrote:
Reenen wrote: Die een wat ek gewoontlik ry is n 2017 model. Nog die 2800rpm op 120. Miskien moet ek besef die cruiser is net nie n 130+ cruiser nie.

Maar my vrou se voertuig double altyd op as my vakansie sleep en toer voertuig.

Ek is besig aan beplan vir n dubbel as sleepwa wat my speelgoed kan oplaai. My speel karre begin nou die 37-44” bande merknraak, waar ek nie meer lus is om dit 400km pad langs te ry na event nie. En goed breek maar, so ek moet of begin sleep, of n dc 3 ton vragmotor kry.

So ek soek iets wat 3 ton gemaklik sal sleep.


Ander opsie, dat sy haar navara langer hou, of iets heeltemal ligter, en ek sleep wa met Patrol.
3 ton is swaar. As jy gaan Cruiser koop, los maar die Exedy of Terrain Tamer clutch upgrade en gaan direk vir NPC clutch en flywheel goed uit Oz. Baie duurder maar gaan jou beter dien in die long run. Clutch gevoel is baie sag en engagement is in die middel van die pedal stroke in plaas van laag, waarvan ek hou.

En begin Gturbo in Oz Google.

Sent from my BV6800Pro using Tapatalk
N kar weeg sowat 2.2 ton, en dan nog sleepwa se gewig. Dubbel as weeg maklik 800kg. So ja, 3 ton is realisties.

Dit is maar die gewig wat mens gaan sleep, en ek sien nie vreeslik ander opsies.
Ek stem. Dit is maar wat die goed weeg en nie te vreemd nie. My voorstel is maar net dat jy nie te veel issues het met clutch nie en dan ook, terwyl jy vris clutch het kan jy netsowel die masjien lewendig maak.

Sent from my BV6800Pro using Tapatalk


Post Reply