[emoji3541]
-
- Location: Berg
- Posts: 644
- Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm
- ThysleRoux
- Location: Cape Town
- Been thanked: 1 time
- Posts: 949
- Joined: Sun Apr 01, 2018 7:32 pm
Netjies !!! Maak jy dit self?
I refuse to be POLITICALLY CORRECT to impress others - Deal with it
FLEX is UNDERRATED
FLEX is UNDERRATED
-
- Location: Berg
- Posts: 644
- Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm
- grips
- Location: kathu
- Has thanked: 39 times
- Been thanked: 134 times
- Posts: 1169
- Joined: Tue Apr 03, 2018 5:08 am
I have spacers on both Cruisers. Have made a set for the Yank Ranger but have not fit them yet, want to do a rear drum to disc brake conversion first.
You will never find me without Stroh or a 4x4
- KurtG
- Location: London
- Has thanked: 11 times
- Been thanked: 13 times
- Posts: 2405
- Joined: Fri Mar 30, 2018 12:52 pm
I’ve always been keen to add 10mm spacers to my Pajero, the wheels seem to be that little bit too “inside” the arches. Most spacers you find are 25-30mm which I don’t want.
My question (and this has always worried me) is where can I buy longer wheel nuts and will the extra 10mm length makes them too weak for the application creating a potential problem in the long run?
My question (and this has always worried me) is where can I buy longer wheel nuts and will the extra 10mm length makes them too weak for the application creating a potential problem in the long run?
Flex is overrated
-
- Location: Johannesburg
- Has thanked: 243 times
- Been thanked: 84 times
- Posts: 1848
- Joined: Tue Apr 03, 2018 6:27 pm
I might be interested Johannes ...
I dont really want to use as a spacer as such
but for versatility
eg to use 6-stud rim on a 5 stud hub
or eg to use landy rim on toyota or vice versa
... Famous Fiver VoorLoper ...
... Veni Vidi Vici ...
... Veni Vidi Vici ...
-
- Location: Cape Town
- Has thanked: 5 times
- Been thanked: 1 time
- Posts: 402
- Joined: Tue Apr 03, 2018 2:41 pm
Ek het die kar gekoop met spacers.
Dit was sondag vir my uit gewys.
Wat is die doel?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Dit was sondag vir my uit gewys.
Wat is die doel?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Could this be sarcasm?
- Chris Stoffel
- Location: Cape Town
- Posts: 555
- Joined: Sun Apr 01, 2018 9:54 pm
Dit maak die voertuig se gravitasie punt so bietjie laer en dan roll hy nie so maklik nie. Veral as jou voertuig gelig is. As jy 'n tow truck ry is dit net vir looks.Oppies3800 wrote: ↑Tue Jul 24, 2018 5:41 amEk het die kar gekoop met spacers.
Dit was sondag vir my uit gewys.
Wat is die doel?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Suzuki Jimny - Hobbit Car
-
- Location: Cape Town
- Has thanked: 43 times
- Been thanked: 81 times
- Posts: 1460
- Joined: Sun Apr 08, 2018 7:22 am
Al partykeer gewonder of ek dalk 10mm spacers op die 200 moet sit. Sal die voorkoms van die voertuig heeltemal verander.
Anderkant ook al gedink om spacers in te sit en die 5 gat te verander na 6 gat. Maak die keuse van rims net soveel meer
Anderkant ook al gedink om spacers in te sit en die 5 gat te verander na 6 gat. Maak die keuse van rims net soveel meer
2017 Land Cruiser 200
2022 Corolla Cross (Yes. It's a Hybrid)
BushLapa Ratel nr 731
2022 Corolla Cross (Yes. It's a Hybrid)
BushLapa Ratel nr 731
- ThysleRoux
- Location: Cape Town
- Been thanked: 1 time
- Posts: 949
- Joined: Sun Apr 01, 2018 7:32 pm
Dit sal ook keer dat, as jy breër as standaard bande opsit, jou bande aan die binnekant teen die "inner fenders" skuur tydens skerp draaie. Dit kan egter veroorsaak dat dit aan die buitekant teen die bakwerk skuur tydens "flex".Chris Stoffel wrote: ↑Tue Jul 24, 2018 12:03 pmDit maak die voertuig se gravitasie punt so bietjie laer en dan roll hy nie so maklik nie. Veral as jou voertuig gelig is. As jy 'n tow truck ry is dit net vir looks.Oppies3800 wrote: ↑Tue Jul 24, 2018 5:41 amEk het die kar gekoop met spacers.
Dit was sondag vir my uit gewys.
Wat is die doel?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
I refuse to be POLITICALLY CORRECT to impress others - Deal with it
FLEX is UNDERRATED
FLEX is UNDERRATED
-
- Location: East Rand
- Has thanked: 10 times
- Been thanked: 37 times
- Posts: 443
- Joined: Thu Apr 05, 2018 7:39 am
That would be the only time I would use them, to regain turning circle, and to avoid catching on suspension components with bigger tyres. If you go too wide then you have to lengthen bump stops to avoid tyres eating bodywork.ThysleRoux wrote: ↑Tue Jul 24, 2018 1:41 pmDit sal ook keer dat, as jy breër as standaard bande opsit, jou bande aan die binnekant teen die "inner fenders" skuur tydens skerp draaie. Dit kan egter veroorsaak dat dit aan die buitekant teen die bakwerk skuur tydens "flex".Chris Stoffel wrote: ↑Tue Jul 24, 2018 12:03 pmDit maak die voertuig se gravitasie punt so bietjie laer en dan roll hy nie so maklik nie. Veral as jou voertuig gelig is. As jy 'n tow truck ry is dit net vir looks.Oppies3800 wrote: ↑Tue Jul 24, 2018 5:41 amEk het die kar gekoop met spacers.
Dit was sondag vir my uit gewys.
Wat is die doel?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
-
- Location: Cape Town
- Has thanked: 5 times
- Been thanked: 1 time
- Posts: 402
- Joined: Tue Apr 03, 2018 2:41 pm
Is dit spacers wat maak dat die tyres die Disco se fenders wil op vreet?ThysleRoux wrote: ↑Tue Jul 24, 2018 1:41 pmDit sal ook keer dat, as jy breër as standaard bande opsit, jou bande aan die binnekant teen die "inner fenders" skuur tydens skerp draaie. Dit kan egter veroorsaak dat dit aan die buitekant teen die bakwerk skuur tydens "flex".Chris Stoffel wrote: ↑Tue Jul 24, 2018 12:03 pmDit maak die voertuig se gravitasie punt so bietjie laer en dan roll hy nie so maklik nie. Veral as jou voertuig gelig is. As jy 'n tow truck ry is dit net vir looks.Oppies3800 wrote: ↑Tue Jul 24, 2018 5:41 amEk het die kar gekoop met spacers.
Dit was sondag vir my uit gewys.
Wat is die doel?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Could this be sarcasm?
- ThysleRoux
- Location: Cape Town
- Been thanked: 1 time
- Posts: 949
- Joined: Sun Apr 01, 2018 7:32 pm
As dit aan die buitekant van die bande is, is dit heel waarskynlik 'n kombinasie van die "spacers" en breër bande.
I refuse to be POLITICALLY CORRECT to impress others - Deal with it
FLEX is UNDERRATED
FLEX is UNDERRATED
-
- Location: Berg
- Posts: 644
- Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm