4x4 Action Group

Guide: How to Rebead a Tyre

Jaco Jeep RIP
Location: Pretoria
Posts: 144
Joined: Tue Apr 03, 2018 4:29 pm

#46

Post by Jaco Jeep RIP »

Quack wrote:
Jaco Jeep wrote:I use a can off spray paint. Works all the time. Axe are also a good repelint. I only lift the vehicle to take pesure off the tire.

Spraypaint? Rerig? Moerse gemorsđŸ€Ł




Sent from my iPhone using Tapatalk
Glad nie. Jy spray mos in die tire

Sent from my GT-I9190 using Tapatalk


Reenen
Location: Berg
Posts: 644
Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm

#47

Post by Reenen »

XJ Junkie wrote: ↑
Thu Jun 07, 2018 6:25 pm
Thanks Reenen. Can we see the video?
Ek sĂȘ mos die een waar ons actually video geneem het, het nie gewerk nie, was binne en buite gedebeat.

Maar as jy die video wil sien van onsuksesvolle poging, ja, ek kan. Hoe share mens n video? Anders as om n YouTube clip te maak. Ek rerig nie lus om youtube te maak van mislukte poging...

Daar waar dit wel gewerk het, moes ek ricky se wiel debeat deur wiel met jack af te druk onder my towbar van my bakkie tussen 2 obsticals, so ons was gedruk vir tyd, en het nie juis los hande gehad (of daaraan gedink) om nog video ook te neem nie.

Een ding, ons het gebeat met valve in. Maar na beat, moet jy vinnig valve uit draai, want hy begin vinnig weer suig. Twakkie wat by gestaan en kyk het, sĂȘ hy weier om te beat met axe en valve in, want een keer so het die valve soos n koel uitgeskiet toe hy dit so beat. So weesversigtig.

Reenen
Location: Berg
Posts: 644
Joined: Wed May 30, 2018 6:15 pm

#48

Post by Reenen »

Nie seker of jy probeer sĂȘ ek lieg, en soek die video om te wys ek lieg nie, en of jy regtig die mislukte binne en buite debrat poging wou sien nie...

Elkgeval, ek sukkel met post van video
Attachments
9C2FDE72-9AD9-4C63-8EB0-1474F3646CE6.png
FB7E5680-C205-4040-9E7B-1DC1963CA6A8.png
3F4E021C-BDFD-4428-AB72-290CB2183C0A.jpeg

User avatar
Flipside
Location: Tshwane
Has thanked: 15 times
Been thanked: 40 times
Posts: 363
Joined: Thu Apr 05, 2018 6:47 pm

#49

Post by Flipside »

Jip, this works, you do not have to empty the can, a little bit of propellent gives a fair amount of push. No need for hooligan tricks.
Flip

Member: 4x4 AG & Suzuki4x4GP, ORRA AG24
Awesome: Suzuki Jimny; :twisted:
SilverTank: Mitsubishi Pajero; :P

Post Reply