As hy breek, maak ek hom reg.Jeanvn wrote:Dit is hoekom ek en jy nie baie maaitjies het nieReenen wrote:Ek sit op my hande
Deel van die pret is mos om jouself en jou voertuig so vêr as moontlik te druk.
Dit beteken nie noodwendig mens is n cow boy nie, maar soms moet mens bietjie momentum gebruik soms kan mens weer wegkom met so stadig as moontlik.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Nie dat ek al ooit regtig skade opgedoen het nie.
Selfs my speelgoed is spotless en skraapvry.
Maar kom ons stel dit so: 2 mense is al daai bult uit waar ek met safari uit is. Die ander persoon is op al wat n Toyota groep wat bestaan geban, want hulle like dit nie hoe hy n “Toyota “ so kan opfok nie... As iemand anders ooit daar uit ry, dan sal ek my hoed afhaal en hom salueer.
Wat my wel pla, as eknn ding opbou om boundries te push, hoekom altyd die fokkers wat moan oor hoe mens ry en kamptig goed opneuk?? My ryding, my skade... as ek eendag skade kry...