Ek het 265/65/17 op my vrou se navara.
General grabber at3. Heel ok op pad, maar het nou die dag n nuwe een verloor met klip in grondpad wat reg deur loopvlak is.
Nou n 2 de stel rims gekry waarop ek 285/70/17 het vir haar daily drive werk toe. Het huidiglik bf at op hulle, maar het achillies muds bestel daarvoor.
Sal seker weer die general at’s opsit as ons n lang toer doen.
Sonder lift is die 285/70/17 seker maks wat mens kan gaan sonder rub op die pathy/navara. Met handrat sukkel groter bande ook gewoontlik as jy n swaar vrag of sleepwa sleep.